Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haak En Steek

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Haak En Steek
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met tieners

Lekker gerus saam familie oor Desember vakansie.

Baie netjies en skoon. Alles is goed ingerig en die diere kom tot by die huis. Lekker rustige vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met vriende

Baie lekker naweek in die bos gewees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvereen S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvereen S
Gesin met klein kinders

Dit was gerieflik en uitmuntend.

Daar is lugversorgers, 'n Jacuzzi en skottelgoedwasser asook wasmasjien. Die hoofslaapkamer se matras is baie sag en vir iemand met 'n rugprobleem bietjie van 'n uitdaging. Die plek is skoon en netjies en werklik oulik om in te woon. Ons het dit verskriklik geniet, dit was net die matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 075
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 075
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 075
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOmHbwP3TdZ1TFukPmudQItDG2nC9Lyeqwb9tkddci3YvkjDZF8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 075 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Off the R516 Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.923997 27.638639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem