+36
Selfsorg in Stafford Hill

Habakkuk Gastehuis

3 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Pienaar Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Habakkuk Gastehuis is 'n lieflike gaste-eenheid in die rustige woonbuurt Morelig in Bethlehem. Die eiendom bied 'n veilige omgewing met 'n privaat ingang en veilige parkering.

Die eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank geskik vir 1 volwassene of 1 kind.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n TV met die volledige DStv-pakket, insluitend SuperSport en kykNET.

Gaste het toegang tot buiteruimtes wat 'n privaat patio, braaigeriewe en 'n tuin met buitemeubels insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

DEAN Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 41 Pienaar Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Habakkuk Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

41 Pienaar Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c3a7444d116531b759e125b9d3d44234d11d26757d474f9ddd18cb0586cbc63adc71eb13d9c24f1c8a1f80c5d1bb95bdc58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 41 Pienaar Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.227297368191 28.296187607285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang