Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stafford Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stafford Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stafford Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stafford Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stafford Hill Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stafford Hill

The Daughters Guest House is in Bethlehe en is net 3,5 km van die Dihlabeng Mall en 2,9 km van Mediclinic Hoogland af. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 'n tuin, gratis WiFi en privaat parkeerplek. Verblyf ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Stafford Hill

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Pandora's Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Bethlehem, sowat 3 km vanaf Dihlabeng Winkelsentrum. Elke kamer is ingerig met antiekware, kuns, versamelstukke en die twee onders...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restau...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Inkwe Lodge is 'n lodge van internasionale gehalte wat 'n ware Afrika-ervaring bied terwyl die hoogste standaard van persoonlike diens, gemak en uitnemendheid gehandhaaf word. Ons het 5 en suite-kamers met DStv, el...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethlehem, Morelig

Bergsig Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil deel van Bethlehem in die Vrystaat. Die gastehuis is die ideale stopplek vir gaste wat na ander besienswaardighede in die area reis. Verblyf is beskikbaar in 11 kame...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 8 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Park Hotel Bethlehem weerspieël die klassieke nostalgie van die vroeë 1900's. The Park Grill Restaurant is bekend vir sy heerlike kos en vriendelike personeel. Die hotel het slaapplek vir 70 mense in 42 kamers. D...

Vanaf
R1 368
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretorius Kloof, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë. Gaste het 'n keuse tussen 3 kamerkategorieë. Die kamers is pragtig ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suit...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eureka, Belmont

Green Olive Residences is in Bethlehem, 'n groot dorp op die N5-hoofweg in die Vrystaat waar die Liebenbergsrivier deur 'n vrugbare vallei net noord van die Rooibergberge vloei. Verblyf is beskikbaar in 2 unieke g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Belmont, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Acker Guesthouse bied gemeenskaplike selfsorgverblyf in die boomryke Bethlehem-voorstad. Dié gastehuis het 9 kamers wat elkeen uniek versier is. Die kamers kan saam bespreek word vir 'n groep van 21 of apart. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stafford Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bethlehem blad indien jy na meer Bethlehem akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]