20% af Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 20 Feb 2020 tot 9 Mrt 2020.
Marlothpark Akkommodasie by Habibi | LekkeSlaap
+46
+46

Habibi

7 resensies
Selfsorg
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 350 R1 080 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine-straat 638, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Habibi bied selfsorgverblyf in 'n pragtige grasdakhouthuis in Marlothpark Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin. Hier kan gaste wild soos koedoes, kameelperde en sebras sien wat om die huis kom wei, of gaste kan 300 te voet aflê na die Krokodilrivier om die Krugerwildtuin se seekoeie, leeus en olifante te sien. Daar is ook meer as 350 voëlspesies in Marlothpark.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n solder en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste 2 kamers het koningingrootte-beddens en die derde het 2 enkelbeddens. Al die kamers het lugversorging en plafonwaaiers.

Die solder op die boonste verdieping het spasie vir kinders om tafelsokker en ander doendinge te geniet. Daar is 'n etenstafel met stoele in die solder. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het lugversorging. Daar is ook 'n etenstafel op die onderdakdek, 'n swembadjie en 'n braaivuurput met sitplek. Dié kuierarea bied 'n uitsig oor 'n watergat waar diere gereeld kom suip. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Habibi sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Habibi
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Porcupine-straat 638, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Habibi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 6)
Op die Nippertjie-aanbod 20% af
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 20 Feb 2020 tot 9 Mrt 2020.
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine-straat 638, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAryfMEkAlKrnsjP4Ks1Rlx1w3EZFHusw8AHKutHuCH3BNL34Naz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 350, nou Vanaf R1 080  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 638 Porcupine Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-22:00 10:00 -25.362015727066 31.759161487103
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za