Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadeda Hall Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maldon-weg 6, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R899 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hadeda Hall Guest House is in Westdene, 'n buurt in Johannesburg, naby die universiteite, Melville se naglewe, die Rosebank Gautrainstasie en verskeie winkels. Dit is perfek vir groepe wat wil wegbreek en vir sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastesuites wat elk slaapplek aan 2 volwassenes bied. Elke eenheid is individueel versier. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer, USB-laaipunte, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het 'n mikrogolf, yskassie, platskerm-TV, 'n strykyster en -plank en ontbyt is beskikbaar op versoek.

Die instansie het 'n dakdek waar gaste skemerkelkies kan geniet en daar is braaigeriewe, wasgoedgeriewe, veiligheidskameras en veilige parkeerplek op die perseel, afhangend van beskikbaarheid.

Westdene is tussen die historiese buurt, Sophiatown, en Melville, met die Melville-koppies Wes Natuurreservaat na die noorde. Die instansie is ook naby die paddadam wat deel van die Universiteit van Johannesburg se natuurreservaat vorm. Daar is ook baie voëlspesies om te sien.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Hadeda Hall Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maiky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Maldon-weg 6, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Hadeda Hall Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maldon-weg 6, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec768bc0315d049d4ef2317cdb30393c3476bfd8216520fb8ec96bb47163c2570591117ff23b252f6cfa4baabe989701aa15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 Maldon Road Westdene 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.176239 27.995136
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem