Hadeda Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hadeda Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in die bekoorlike dorp Paulpietersburg. Dit is naby die middedorp, openbare vervoer en winkels. Dit kan oor naweke bietjie raserig wees. Dié dorp is tussen die voorheuwels van die Dumbeberg geleë.

Die gastehuis bied slaapplek in 9 slaapkamers met en suite-badkamers wat smaakvol versier is. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in die kamer.

Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Gaste kan gaan voetslaan, swem, visvang, perdry en 4x4-roetes in die omgewing aandurf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hadeda Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za