LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+69
Selfsorg in Kimberley

Hadida Guest HousePrime picks icon.

Prime picks icon.


  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af.

Die verblyf bestaan uit 19 volledig toegeruste eenhede wat gemklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en 'n toilet het. Al die eenhede het selfsorg-geriewe en word daagliks skoongemaak. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Ontbyt beskikbaar
Kaartbetalings
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Afrikaans

Kamers

Tipe A - Standaard Eenheid
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Kontak asb. die gasheer om reëlings te tref.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tipe B - Ruim Eenheid
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en enkelbed, en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Kontak asb. die gasheer om reëlings te tref.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tipe C - Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Tipe C-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 'n eenslaapkamer-eenheid. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in lugversorging, 'n kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Kontak asb. die gasheer om reëlings te tref.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tipe D - Gesinseenheid, 2 Slaapkamers
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide kamers deel die badkamer wat 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet insluit. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas, 'n sitareea, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Kontak asb. die gasheer om reëlings te tref.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tipe E - Vakansiehuis, 3 Slaapkamers
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Kontak asb. die gasheer om reëlings te tref.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Type F - Holiday house 3 bedroom Sleep 7
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 7 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Kontak asb. die gasheer om reëlings te tref.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 440 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jerome P
Gesin met tieners
5.0
Great service and value. Wonderful family stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Kotie V
5.0
Skoon en rustige omgewing. Baie lekker en die omgewing was rustig.
Aug 2026
Willemina C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en gerieflik. Hadida is eintlik 'n lodge en nie guesthouse soos dit met sy ontstaan genoem is nie. Die personeel is baie vriendelik en h...
Sien meer
Aug 2026
Kerry W
Gesin met tieners
5.0
Everything we needed. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Estelle G
5.0
Excellent as always. Dit is vir seker my 6de of 7de keer wat ek daar gebly het. My man het 'n operasie gehad, alhoewel inboektyd 14:00 was, het hulle ...
Sien meer
Jul 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 440 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Great service and value. Wonderful family stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie V
1 nag
5.0
Aug 2026

Skoon en rustige omgewing. Baie lekker en die omgewing was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemina C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie gemaklik en gerieflik. Hadida is eintlik 'n lodge en nie guesthouse soos dit met sy ontstaan genoem is nie. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die tuine is baie netjies, skoon en goed versorg en skep rustigheid. Ons eenheid was uitstekend toegerus en netjies. Ons kan Hadida beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry W
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Everything we needed. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle G
1 nag
5.0
Jul 2026

Excellent as always. Dit is vir seker my 6de of 7de keer wat ek daar gebly het. My man het 'n operasie gehad, alhoewel inboektyd 14:00 was, het hulle ons al net na 12 laat inboek. Gastehuis is baie sentraal, en tog baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree E
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Absolutely fabulous. Simply loved it and enjoyed the braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Was amazing. Birthday was spent at an amazingly great accommodation. Very peaceful. Loved the unit we were given. Clean and extremely neat. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Uitstekend. Dit was uitstekend. Bestuur met personeel vriendelik en bedagsaam. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Siewert
Hadida Guest House
Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Siewert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 440

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Hadida Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00
Tipe A - Standaard Eenheid
Selfsorg.
Tipe B - Ruim Eenheid
Selfsorg.
Tipe C - Gesinseenheid
Selfsorg.
Tipe D - Gesinseenheid, 2 Slaapkamers
Selfsorg.
Tipe E - Vakansiehuis, 3 Slaapkamers
Selfsorg.
Type F - Holiday house 3 bedroom Sleep 7
Selfsorg.

Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Kontak asb. die gasheer om reëlings te tref.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMTY2ZTMyLTAxMjQtNGU5ZS1iZDFhLTAxMGRmYTE0MGJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 440 5 1 5 8 Howie Road Kimberley 8391 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.73997294463 24.73553
Soek in 'n groter streek