Hadida Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Siewert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 309
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Marié V - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Agnieszka T - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable stopover.
Japie M - Mei 2024
Algehele gradering
Jamie Fine was not great. Kimberley is great.
Leticia H - Apr 2024
Algehele gradering
Easy overnight stay.
Patrick C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Dhaneel N - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles op plek. Niks nodig om saam te vat nie en diere vriendelik.
Trevor V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Virgil D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie wegbreuk.
Richard M - Mrt 2024
Algehele gradering
Great, hot water, comfortable bed, aircon, full kitchen, full bathroom.
Piet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Annetjie C - Feb 2024
Algehele gradering
Uitsteken.
Tanya C - Jan 2024
Algehele gradering
Privaat, skoon en netjies.
Nanette H - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Zinette C - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike oornagplek.
Shantha P - Jan 2024
Algehele gradering
Good for an overnight stay.
Mari J - Jan 2024
Algehele gradering
Ruim netjiese fasiliteite. Vriendelike en hulpvaardige diens.
Leon B - Jan 2024
Algehele gradering
Beslis die moeite werd vir oornag verblyf in Kimberley.
Wanda B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n vinnige oornaggie!
Willem S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en die ruim vertrekke.
Heidi L - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing accommodation.
Nelia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese skoon eenhede met alles wat jy nodig het, heerlike ontbyt.
Anita M - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon netjies uitstekend.
Nadine S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Liliana C - Des 2023
Algehele gradering
Oornag saam met gade. Hadida stel nooit teleur nie.
Tebogo O - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Hannah M - Des 2023
Algehele gradering
Best of the best.
Etienne N - Des 2023
Algehele gradering
Lekker dankie.
Rudolph P - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, waarde vir geld.
Ilona V - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en goed ingerig. Honde het 'n lekker omheinde plek gehad.
Theunis M - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Trevor F - Okt 2023
Algehele gradering
Supplied our needs.
Stephne C - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent place to overnight in Kimberley at a great price.
John B - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim, rustig, voldoende spasie.
Marvin M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Wilmie H - Sep 2023
Algehele gradering
Net 'n vinnige oornag op pad na 'n konferensie in Botswana.
Johan R - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Gerda E - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan P - Aug 2023
Algehele gradering
Honde-vriendelike oornagverblyf.
Johan R - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Brigitte R - Jul 2023
Algehele gradering
A reliable, comfortable and spotlessly clean stopover in Kimberly.
Jj R - Jun 2023
Algehele gradering
Puik diens.
Johan R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese eenhede.
Rina M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie ruim en privaat.
Herald J - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvang gekry. Plek is baie netjies. Waarde vir jou geld.
Alfred D - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice stay.
Ritka S - Apr 2023
Algehele gradering
Meer as tevrede.
Aldo L - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige nag oorgebly.
Leon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en vriedelike diens.
Christa J - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik verwelkom.
Leonor G - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en privaat.
Andre N - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dawie/wilma V - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Gert G - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en baie spasie.
Esme V - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Anneli B - Jan 2023
Algehele gradering
Puik.
Phumela N - Jan 2023
Algehele gradering
Was not impressed with the fact that we are not allowed to bring friends and we cannot make a noise, yet when we were doing the booking we stated that we are not coming for business. So to me and my friends it felt like we are in prison.
Lynne K - Jan 2023
Algehele gradering
Good facilities.
Paul M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gelukkig.
Ridwaan A - Jan 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable and well equipped.
Angelique C - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Elza V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie dankie, alles is netjies en veilig. Slaap gereeld daar wanneer ons deur Kimberley reis.
Angelique D - Des 2022
Algehele gradering
Neat.
Tanya J - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Angie R - Des 2022
Algehele gradering
It was comfortable and had everything we needed with very friendly and helpful staff.
Andrè S - Des 2022
Algehele gradering
'n Pragtige plek.
Imelda S - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Susan D - Des 2022
Algehele gradering
Baie veilig en baie rustig.
Susan M - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lafenis na 'n uitputtende tog.
Louis F - Des 2022
Algehele gradering
Nice and relaxing.
Nico B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker oornag huis.
Ruth L - Des 2022
Algehele gradering
Very clean, very safe. It felt like I was at my own home. It had everything we needed.
Sarel S - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en goeie diens vir die 4 nagte wat ons in Kimberley moes deurbring.
Andrè H - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf sonder fieterjasies.
Elnarie A - Okt 2022
Algehele gradering
Wegbreek met familie en vriende.
Francois F - Okt 2022
Algehele gradering
Bogemiddeld.
Khalid G - Sep 2022
Algehele gradering
Convenient location in Kimberley.
Niall D - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Wesley V - Aug 2022
Algehele gradering
Vinnige kuier, maar alles wat ons nodig gehad het.
Anja B - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, ruim en veilig.
Michele M - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Gerald T - Jul 2022
Algehele gradering
Baie ruim. Alles werk en vriendelike diens. Ontbyt word by jou deur afgelaai op jou keuse van tyd.
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies gastehuis.
Jacobus S - Mei 2022
Algehele gradering
Ontvangs baie behulpsaam en vriendelik. Doen die ekstra om jou verblyf aangenaam te maak. Verseker hul gaste se veiligheid.
Gerdie S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Sonia D - Apr 2022
Algehele gradering
Really enjoyed the Guest House.
Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad terug van Hartenbos na Pretoria.
Kerry B - Mrt 2022
Algehele gradering
Two night stop-over to recharge and sightsee.
Ron K - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant staff. Accommodation was great.
Linda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties! Sal weer soontoe gaan.
Natascha H - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Michael W - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant overnight stay.
Ian H - Feb 2022
Algehele gradering
Not good.
Charmaine T - Feb 2022
Algehele gradering
We were welcomed at reception by a lovely lady. Our house was clean and the setup perfect.
Zahraa M - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklik, sonder moeite.
Irene K - Feb 2022
Algehele gradering
Was aangenaam verras oor die goed toegerustheid van die eenhede.
Jasper J M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies met alles wat nodig is.
Corne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en privaat.
Nicolette M - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Andre M - Jan 2022
Algehele gradering
Alhoewel kort, geen probleme met geriewe en altyd dankbaar dat troeteldiere toegelaat word.
Moya V - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik soos altyd!
Marinda E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese plek.
Eben S - Jan 2022
Algehele gradering
Die kamer was ruim, netjies en skoon maar die gastehuis is geleë in ’n ou, vervalle gedeelte van die dorp.
Gideon V - Des 2021
Algehele gradering
Besonders netjies, als wat nodig is vir oorslaap.
Stuart V - Des 2021
Algehele gradering
Quiet location and very spacious rooms.
Michael R - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Riana E - Des 2021
Algehele gradering
Sal beslis weer hier oorslaap as ons in Kimberley is.
Jennifer B - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Johan F - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek om oor te bly.
Milicent J - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker ontspanningsplek.
Charlotte K - Nov 2021
Algehele gradering
Hierdie plek is baie goed ingerig.
Gerhard D - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Geoffrey A - Okt 2021
Algehele gradering
Hadida is great value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hadida is goeie waarde vir geld.
Ons het in 'n baie ruim, goed gemeubileerde en toegeruste eenheid gebly. Dit is baie skoon en goed onderhou. Ons het op gemaklike beddens geslaap. Ons was ook baie bly dat daar lugversorging was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Debbie T - Okt 2021
Algehele gradering
We were just passing through Kimberley on our way to the North Western Cape so our stay was just an overnight stay.
Geoffrey P - Sep 2021
Algehele gradering
Was fantasies om daar tuis te gaan as gevolg van die ruimte, netheid en rustigheid van die eenheid.
Wilma V - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles wat nodig is.
Erika D - Sep 2021
Algehele gradering
Verblyf is netjies en skoon met alles toegerus wat benodig word
Pieter A - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Johan F - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflik geniet.
Lees meerAnneline V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam
Herman V - Aug 2021
Algehele gradering
Lawaaierig! Ligging is 'n issue.
Hadida Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoering.
Die gastehuis is in een van die ouer woonbuurte van Kimberley, maar ons gemiddelde gradering vir ligging op verskeie webwerwe (insluitende lekkeslaap) is meer as 90%. Party navigasietoestelle hou nie op die hoofroetes nie en laat kliënte deur ‘n swakker area ry voor hulle by ons uitkom.
Die gastehuis is sentraal en naby aan toeriste aanloklikhede en inkopiesentrums. Die straat is gewoonlik stil en ons het u juis gratis opgradeer na ‘n groter eenheid met ‘n afskorting oor u troeteldiere saamgebring het.
Ons het streng reëls in plek en gaste kan 24 uur per dag probleme rapporteer. Ek neem aan die lawaai moes van ‘n buurman oorkant die straat se kant afgekom het, maar as dit tot laat aangehou het kon ons verdere stappe geneem het.
Ons is jammer dat die gastehuis nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ek hoop u kan ons 'n tweede kans gee in die toekoms.
Loekie V - Jun 2021
Algehele gradering
Professionele diens met aankoms. Maklik om te bespreek.
Samantha P - Jun 2021
Algehele gradering
Everything you need was lovely and clean.
Neal F - Jun 2021
Algehele gradering
Very friendly helpful staff.
Elizabeth K - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie meer as wat ons verwag het.
Elma L - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ervaring. Rustig, ruim en stil.
Ian L - Apr 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Michele M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en geen bekommernisse.
Susan V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik en baie vriendelik.
A M M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Riekie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike en vinnige diens met aankoms.
Nico G - Mrt 2021
Algehele gradering
Presies wat mens nodig het ná die langpad.
Kevin R - Feb 2021
Algehele gradering
Good, well organised.
Morné E - Feb 2021
Algehele gradering
Was aangenaam verras.
Tinus L - Feb 2021
Algehele gradering
Presies wat ek verwag het.
Elzabeth V - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklik, ruim en voldoende.
Christi H - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf met als wat jy benodig.
Corene T - Jan 2021
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en ontvangs was baie hulpvaardig.
Alet B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie ruim, netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.
Koos V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie ruim netjiese verblyf met alles wat nodig is.
Hennie T - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Vriendelike diens.
Hugo R - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon soos altyd.
Bertus M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie baie nice en sal enige tyd weer kom oorbly daar.
Marie G - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon akkommodasie.
Christa P - Des 2020
Algehele gradering
Veilige skoon eenhede.
Justin D - Des 2020
Algehele gradering
Value for money and kind assistance.
Lizane N - Des 2020
Algehele gradering
Verblyf was redelik kort, het basies net oornag.
Corrie B - Des 2020
Algehele gradering
Baie nice en gemaklik.
Johan L - Des 2020
Algehele gradering
Het dit gebruik om te oornag.
Olga B - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies en die swembad was 'n lafenis na 'n lang dag op die pad.
Cariena V - Des 2020
Algehele gradering
Oornag op pad na eindbestemming.
Liezel K - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Imke B - Nov 2020
Algehele gradering
Perfect for an affordable stop over on a long journey.
Nadine B - Nov 2020
Algehele gradering
Nie die prys werd nie.
Basie N - Okt 2020
Algehele gradering
Veilige en netjiese verblyf en personeel is baie akkomoderend.
Ansie P - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Carel D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige area geleë
Johan V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Charles B - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasant stay, friendly staff.
Elrina O - Aug 2020
Algehele gradering
Ruim, gerieflik en veilig!
Willie W - Feb 2020
Algehele gradering
Van die beste diens wat ek in 'n lank tyd gesien het.
Reinette L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goeie verblyf in Kimberley.
Lauren L - Jan 2020
Algehele gradering
Nice location, spacious and clean.
Gerliza V - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderful stay.
Martin P - Jan 2020
Algehele gradering
Oorslaap met terugreis van vakansie af.
Moya V - Jan 2020
Algehele gradering
Het ons Kimberley-plek gekry.
Louis V - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld asook skoon en netjies.
Hugo R - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Debbie V - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies. Vriendelik en gasvry!
Petru W - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jan B - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en funksioneel. Het voldoen aan die verwagtinge van 'n oorslaap.
Ertjies S - Des 2019
Algehele gradering
Naby alles. Skoon en netjiese verblyf. Veilige parkering en netjiese, skoon swembad.
Annatjie D - Des 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en alles wat jy nodig het.
Nadjoema D - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful and friendly staff.
Lizette J - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi en rustige plek.
Liliana C - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Roelien V - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Doreen C - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Baie behulpsame ontvangsdame. Sal weer by Hadida oorslaap.
Tinus K - Des 2019
Algehele gradering
Baie goeie blyplek en vriendelike diens.
Adele L - Des 2019
Algehele gradering
Kimberly's Hole(gat).
Michele M - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Geraldine S - Sep 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste verblyf.
Aletta V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en ruim, baie veilig.
Jaclyn P - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Hector C - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was veilig en lekker ruim.
Annelie G - Aug 2019
Algehele gradering
Clean, comfortable and safe location.
Eben E - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, redelike prys. Goeie nagrus.
Ab S - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie diens soos laas.
Dianke N - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat ons benodig het om te oornag, maar ongelukkig was die beddegoed in ons eenheid vuil.
Lees meerLinda T - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Jean-marie R - Jun 2019
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Christel O - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, warm plekkie.
Jeanette C - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek.
Leonardus V - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie prys vir die kwaliteit.
Helen J - Mei 2019
Algehele gradering
Altyd lekker gerieflike en bekostigbare verblyf.
Daleen C - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Ludwig S - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf is netjies en genoegsaam.
Vernon V - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik oornag.
Paul W - Jan 2019
Algehele gradering
Good for an overnight stay.
Suzette K - Jan 2019
Algehele gradering
Onberispelik.
Hein K - Jan 2019
Algehele gradering
Halfpadstop Joburg toe!
Jaco V - Jan 2019
Algehele gradering
Het ons verblyf geniet.
Charlotte G - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Liliana C - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Gerna H - Des 2018
Algehele gradering
Eenheid was ruim en skoon.
Imraan H - Des 2018
Algehele gradering
Very lovely stay, friendly staff.
Lorraine V - Des 2018
Algehele gradering
Ruim, veilige parkeerplek, swembad en aircon.
Hein K - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n oornagstop en ons het ons verblyf baie geniet.
Carolina L - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Elrina B - Des 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Dirk B - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik en het voldoen aan ons vereistes.
Deon S - Okt 2018
Algehele gradering
Hadida Gastehuis se opset is beslis baie uniek. Ons het selfs 'n privaat swembad gehad!
Rimona J - Okt 2018
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and breakfast was amazing.
Adele D - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies, gerieflik, bekostigbaar en veilig wat meer het mens nodig.
Marizaan B - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, veilig en perfek vir familievakansie.
Gideon C - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was lekker, het die self-catering benodige baie besonders gevind.
Deon B - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker, still.
Daniel V - Sep 2018
Algehele gradering
Value for money.
Nico V - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename gastehuis, vriendelike ontvangs, skoon en bekostigbaar.
Sw V - Jul 2018
Algehele gradering
Dink dis 'n plek wat meer vir die somerweer bedoel is.
Hedley T - Jun 2018
Algehele gradering
To be recommended.
Elizmari A - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Glenda L - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik, baie vriendelik, beslis waarde vir geld.
Hadida Guest House se terugvoer
Baie dankie, Glenda. Soos altyd, was dit net 'n plesier om jou te akkommodeer. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Richard S - Mei 2018
Algehele gradering
Felt secure, good area, but a bit grubby.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veilig gevoel, goeie area, maar 'n bietjie vuil.
Akkommodasie was voldoende, maar het opknapping nodig. Gerieflike oornagstop maar moes skoner gewees het. Beddegoed was 'n bietjie verfrommel asof dit nie vervang is sedert die laaste gas daar gebly het nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hadida Guest House se terugvoer
Hey Richard, thanks for taking the time to give your feedback. Cleanliness is always a top priority. I’m sorry to hear the room was not up to the standard you’ve come to expect from us. Based on our other reviews, I am sure this was an isolated incident. I have personally addressed this with the cleaning staff to ensure this won’t happen again. Clients are welcome to report any problems immediately at the reception. We may have been able to allocate you to an alternative unit. I hope we can accommodate you again in the future.
Anne-marie R - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik gerieflik en skoon. Tot 'n braai en alles gereed net vir gebruik! Groot yskas en baie spasie!
Tanya K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjiese verblyf, met uitstekende en vriendelike diens! Besoek hulle graag weer.
Lees meerHadida Guest House se terugvoer
Baie dankie, ek hoop ons kan julle in die toekoms weer akkommodeer!
Marius D - Mei 2018
Algehele gradering
Puik.
Tiaan S - Apr 2018
Algehele gradering
Lekkerste verblyf vir kids.
Pagel H - Apr 2018
Algehele gradering
Maklik om te kry veral as dit jou eerste keer is.
Frik F - Apr 2018
Algehele gradering
Kort 'n hakkie om vadoek in kombuis op te hang. 2 eenhede is vir een nag bespreek i.p.v. 1 eenheid vir 2 nagte.
Hadida Guest House se terugvoer
Dankie vir u vriendelike terugvoering. Ek sal beslis die personeel komplimenteer oor die netheid van die eenhede. U het self die datums en eenhede op die aanlyn vorm gespesifiseer en u het ‘n akkommodasie bevestiging met dieselfde inligting ontvang. Ons kon gelukkig u bespreking wysig en het die akkommodasie met 1 aand verleng soos wat u by aankoms versoek het.
Helen T - Mrt 2018
Algehele gradering
A wonderful place to stay. Can't fault them on anything.
Dawie/wilma V - Feb 2018
Algehele gradering
Het al baie in Kimberley oornag maar die is die beste, sal weer daar gaan oornag.
Thys L - Feb 2018
Algehele gradering
Dankie.
Willie D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker, kon net nie slaap op die Sondagaand met die geraas van besope mense buite die kompleks nie.
Hadida Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ek sal beslis die kompliment van die netheid oordra aan die personeel. Die gastehuis is gewoonlik stil en rustig. ‘n Buurman oorkant die straat het ongelukkig tydens die tweede aand van julle verblyf, ‘n partytjie gehou en die lawaai het sover ek weet net na 23:00 gestop. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Charlotte F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om te oornag.
Buddy P - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Riaan D - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige omheinde eenhede en dus hondevriendelik.
Arie V - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent! Value for Money!
Anita D - Jan 2018
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
Jani D - Jan 2018
Algehele gradering
Beste gastehuis in Kimberley.
Ferdinand P - Jan 2018
Algehele gradering
'n Welkome russtasie onderweg na jou finale bestemming.
Mariska O - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Monique T - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies en vriendelik.
Lees meerThea P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie spasie, skoon, netjies en uitstekende diens.
Elza V - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Tanya S - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Sonet V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en mooi skoon gewees.
Bernadine M - Des 2017
Algehele gradering
Fantasiese plek. Vriendelike personeel.
Tina D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n goeie russtop gewees en ontspannend vir die hele gesin.
Mariette S - Des 2017
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en netjies.
Ronald M - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Helen J - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en ons het tuis gevoel.
Sonja M - Des 2017
Algehele gradering
Uitmuntend.
Winrie S - Des 2017
Algehele gradering
Bekostigbare, netjiese verblyf.
Leeanne V - Des 2017
Algehele gradering
Very nice.
Corrius G - Des 2017
Algehele gradering
Awesome!
Chris P - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en ontspannend.
Elna V - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties, ons was laat maar hulle het vir ons gewag.
Charmaine K - Des 2017
Algehele gradering
Awesome service definitely home away from home.
Maurisha N - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Chrissie N - Nov 2017
Algehele gradering
Alles was silwerskoon met 'n tuin van ons eie. Die gasheer en gasvrou het ons so welkom laat voel.
Shandre V - Okt 2017
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Lees meerFrancois O - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en skoon verblyf met alle benodigdhede vir selfsorg.
Christine H - Okt 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay. Friendly people.
Fantie L - Sep 2017
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Joy H - Sep 2017
Algehele gradering
Clean, tidy, safe, lots of room to park our vehicles. Easy to find. Recommended.
Santel N - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Juan B - Aug 2017
Algehele gradering
Het 100% in ons beheftes voorsien. Dankie!
Almie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en lekker ruim.
Hadida Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ek is bly julle het die verblyf by ons geniet. Ons kry baie positiewe kommentaar oor elke handoek individueel verpak en verseel word. Gaste kan altyd seker wees dat die handdoek skoon en vars is. Die handdoeke se leeftyd is langer en ons spaar baie water, elektrisiteit en skoonmaakmiddels, aangesien ons net handdoeke wat gebruik is in die wasmasjien sit. Ek hoop ons kan julle in die toekoms weer akkommodeer!
Leon J - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Marlene V - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike mense en rustige atmosfeer.
Elmien S - Jul 2017
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Pierre M - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Lees meerCollestine V - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjies en meer as welkom gevoel. Baie dankie.
Angela B - Jul 2017
Algehele gradering
Very comfy and safe.
Janita B - Jul 2017
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf in 'n rustige woonbuurt.
Piet E - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese akkommodasie.
Johann W - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Pierre D - Jun 2017
Algehele gradering
Was soos oase in woestyn na lang dag se reis.
Pieter V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie ruim verblyf sal enige een aanbeveel om oor te bly.
Frikkie R - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Marlene D - Mei 2017
Algehele gradering
Kort maar goed georganiseerd.
Annalise S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie veilig gevoel. Parkering binne hekke.
Eugene N - Mei 2017
Algehele gradering
Ek en my familie het 'n wonderlike tyd gehad.
Sindy B - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Zelda E - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, ruim vertrekke.
Unine A - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gemaklike oornag plekkie.
Santel N - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Jaco V - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker rustige/private verblyf.
Marlize O - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie, sal weer hier oorslaap.
Susan S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam - skoon en netjies.
Stronkie V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Amanda D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig, ruim, skoon en gerieflik.
Johlene D - Apr 2017
Algehele gradering
Netjiese, rustige verblyf.
Michael L - Apr 2017
Algehele gradering
Enjoyable and relaxing.
Theo V - Apr 2017
Algehele gradering
Aangename ervaring met netjiese en skoon geriewe.
Cobus B - Feb 2017
Algehele gradering
Was nie lank genoeg daar om 'n gebalanseerde terugvoer te gee nie.
Sandy H - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf en spesiaal dankie dat ons vroeër kon inklok.
Elzet S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en lekker huislik.
George G - Jan 2017
Algehele gradering
Positief.
Riaan D - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties en totale verrassing!
Lees meerMimette V - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was verwelkomend na 'n lang dag se reis.
Jacques K - Jan 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Desmond K - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Verskriklike vriendelike personeel.
Berto P - Des 2016
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Caleb O - Des 2016
Algehele gradering
The place and service we received was good. Will definitely go stay there again if I am ever in Kimberley again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf en diens wat ons ontvang het was goed. Sal defnitief weer hier bly as ek in Kimberley is.
Diens was goed en ons is opgegradeer na 'n groter woonstel so ons daar was baie ruimte vir die kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois V - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Amanda V - Des 2016
Algehele gradering
5 ster.
Magda T - Des 2016
Algehele gradering
Het veilig gevoel en die verblyf is gemaklik en netjies.
Piet D - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 74 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Howie-weg 8, Kimberley, 8391, Noord-Kaap