Hadida Huisie
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christoffel-straat 37, Citraville, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R765 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hadida Huisie is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kemptonpark. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, 'n paartjie of sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed, dubbelslaapbank vir kinders, lessenaar met 'n stoel en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas toegerus. Daar is 'n TV met stroomkanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is agter 'n heining voor die woonstel se ingang beskikbaar. Hierdie verblyf is naby geriefswinkels, eetplekke en die R25.
Slaapplek
’n Bespreking by Hadida Huisie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Christoffel-straat 37, Citraville, Kemptonpark, 1619, Gauteng
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christoffel-straat 37, Citraville, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom