Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hagios House

Gastehuis
GR1 - Executive Koningkamer
Vanaf
Vanaf R2 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié en suite-kamer is op die grondverdieping en bied direkte toegang via skuifdeure na 'n stoep-area met doringbome, 'n dammetjie en braaigeriewe. Daar is sitplek op die stoep. Dié kamer is 40 m² en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad, stort, japonne en 'n werkspasie. Kamergeriewe sluit 'n 40" platskerm-TV, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Inkloktyd:
14:00 - 17:00
Gaste kan slegs na 17:00 inklok indien dit voor 17:00 met die kantoor gereël is.
'n Ekstra fooi word gehef indien gaste na 20:00 inklok.
Laat uitklok word nie toegelaat nie en R100 per uur word gehef, behalwe as daar iets ander met die kantoor gereël is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode.
Kinders onder 3 word nie toegelaat nie.
Volle Engelse ontbyt Maandae tot Vrydae: 7:00 -8:30
Sondae en Openbare vakansiedae: 8:00 - 9:30.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
GR2 - Klassieke Koning
Vanaf
Vanaf R2 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié slaapkamer het 'n baie rustige atmosfeer en het 'n eie, klein beskutte buite-area met 'n visdam en sitplek. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n groot en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort, en 'n japon. Daar is 'n uitsig oor die beskutte visdam-area vanaf die gemaklike rusbank. Die rusbank kan met 'n ander enkelbed vir 'n kind vervang word. Kamergeriewe sluit 'n 40" platskerm-TV, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Inkloktyd:
14:00 - 17:00
Gaste kan slegs na 17:00 inklok indien dit voor 17:00 met die kantoor gereël is.
'n Ekstra fooi word gehef indien gaste na 20:00 inklok.
Laat uitklok word nie toegelaat nie en R100 per uur word gehef, behalwe as daar iets ander met die kantoor gereël is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode.
Kinders onder 3 word nie toegelaat nie.
Volle Engelse ontbyt Maandae tot Vrydae: 7:00 -8:30
Sondae en Openbare vakansiedae: 8:00 - 9:30.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
GR3 - Luukse Koning
Vanaf
Vanaf R2 860
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié slaapkamer het 'n oopplan-badkamer en 'n aparte toilet. Die luukse ruimte met hoë plafonne en spieëls het 2 balkonne met 'n uitsig op die natuurlike koppie agter die Manor house. Die buite-dubbeldeure lei na 'n groentetuin. Daar is 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n ekstra lang koninggrootte-bed omskep kan word. Kamergeriewe sluit 'n 40" platskerm-TV, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Inkloktyd:
14:00 - 17:00
Gaste kan slegs na 17:00 inklok indien dit voor 17:00 met die kantoor gereël is.
'n Ekstra fooi word gehef indien gaste na 20:00 inklok.
Laat uitklok word nie toegelaat nie en R100 per uur word gehef, behalwe as daar iets ander met die kantoor gereël is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode.
Kinders onder 3 word nie toegelaat nie.
Volle Engelse ontbyt Maandae tot Vrydae: 7:00 -8:30
Sondae en Openbare vakansiedae: 8:00 - 9:30.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 460
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dudley-straat 13, Shere, 0001, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMwSIHx8WKDrijX7FY9Rg02orP4OmapbOoNusJyiR19QjeK6wA9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 460 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 13 Dudley Street Shere 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.783517165237 28.343744520168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem