+39
30% AF!
Blits-aanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 2 April 2026. Bespreekbaar tot 16 Feb 2026
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Dudley Street, Shere, 0001, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hagios House skuil in die voorheuwels van die Bronberg Natuurreservaat in die oostelike voorstede van Pretoria. Die gastehuis is slegs 45 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en word omring deur 'n welige tuin wat dit laat voel of gaste ver van die stad af is. Die Herehuis wat oor die tuin kyk sal gaste aan 'n Europese wegbreek laat dink.

Verblyf word in 'n Klassieke Koningkamer, Executive Koningkamer en Luukse Koningkamers gebied en elke kamer het 'n en suite-badkamer, japonne en 'n werkspasie. Kamergeriewe sluit 'n 40-duim platskerm-TV, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.

Hagios House bied 'n buitelug-swembad, biblioteek, wasgoedgeriewe en gratis veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Miandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Dudley Street, Shere, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Hagios House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
30 % AF
R 2 400 R 1 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 400
30 % AF
R 2 400 R 1 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 400
30 % AF
R 2 400 R 1 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Dudley Street, Shere, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMwSIHx8WKDrijX7FY9Rg02orP4OmapbOoNusJyiR19QjeK6wA9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 13 Dudley Street Shere 0001 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.783517165237 28.343744520168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang