LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+58
Wildsplaas in Dinokeng

Halali Wilderness Private Game Ranch

15% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2026 tot 31 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • De Wagensdrift Road, Portion 1 Boveneind 126 Groenfontein, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Halali Wilderness Private Game Ranch bied gemaklike oornagverblyf in die groter Dinokeng-gebied, ongeveer 'n uur noord van Pretoria. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Hierdie lodge bied gaste 'n keuse van kamers soos die Impala-kamer wat 2 driekwartbeddens het, sowel as die Sable- en Kudu-kamer wat albei 'n koninggrootte-bed het. Daarbenewens is daar die Eland-kamer wat 'n ideale opsie vir 'n gesin is, aangesien dit 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank slegs vir kinders het.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit in gratis WiFi, 'n haardroër, sowel as 'n tee- en koffieskinkbord.

Die hooflodge het 'n lieflike gemeenskaplike gaste-sitkamer en eetarea waar maaltye geniet kan word. Gaste kan om die vuur bymekaarkom of afkoel in die sprankelende swembad op daardie warm somersdae. Die lodge bied ook sonsondergang-wildritte, voëlkyk-uitstappies, 4x4-vierwielmotorfiets-safari's en boogskiet.

Ons nuut ingerigte selfsorg-chalets, geleë op dieselfde plaas sowat 3 km van die hooflodge af, is nou in werking. Ons het 4 chalets, wat wissel van 'n 2-slaapplek tot 'n 5-slaapplek.

Die chalets het elk sy eie braai-area en 'n mini-boma.
Die chalets het ook 'n swembad.
Hulle het ook toegang tot die aktiwiteite by die hooflodge.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kgomotso M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our stay was absolutely amazing. The staff was very attentive. The rooms were clean and looked as advertised. We enjoyed our d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Rudo Juan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Was heerlik met baie vriendlike personeel.
Apr 2026
Roslyn L
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding. Beautiful and relaxing accommodation. Peter was an exceptional host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Olga C
5.0
Peace. Vriendelike ontvangs, understated luxury.
Sep 2025
Janice S
Gesin met klein kinders
5.0
From making the booking to checking out was a wonderful experience. We thoroughly enjoyed every minute of our stay. The host and every ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • De Wagensdrift Road, Portion 1 Boveneind 126 Groenfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Halali Wilderness Private Game Ranch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 395
15 % AF
R2 395 R2 036
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 395
15 % AF
R2 395 R2 036
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 395
15 % AF
R2 395 R2 036
per nag (plek vir 2)
Bespreek

De Wagensdrift Road, Portion 1 Boveneind 126 Groenfontein, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb885a78147b54a3b9373e7be33e5f62921315862b4ca17dda785113f35b1d13efc9d4452063cf72be4643c5a427592b8eb5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 395 nouVanaf R2 036 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 De Wagensdrift Road Portion 1 Boveneind 126 Groenfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418612 28.48618