Halfpad Huisie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Louise C - Sep 2023
Algehele gradering
Soos jou eie huis weg van die huis af.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie Louise. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het. Julle is altyd weer welkom.
Corrie U - Aug 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld
Dawn M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Shade & Hail Net Systems CC S - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Mg V - Jun 2023
Algehele gradering
Dit is heel oukei.
Marientha B - Mei 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf met 'n vriendelike gasheer.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marientha. Ons waardeer dit. Julle is altyd weer welkom.
Emmie M - Mei 2023
Algehele gradering
Ruim, gerieflik en als gehad wat ons benodig.
Michelle T - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie Michelle. Ons waardeer altyd ons gaste se ervaring en terugvoer.
Abraham M - Apr 2023
Algehele gradering
Alles is daar.
Halfpad Huisie se terugvoer
Dankie vit jou terugvoer Abraham. Ons waardeer dit.
Tebello M - Apr 2023
Algehele gradering
Very friendly host, clean house and smelling good.
Halfpad Huisie se terugvoer
Thank you, Tebello. You will always be welcome back again.
Carene N - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike, flinke kommunikasie en skoon gemaklike verblyf.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie Carine. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer volgende jaar te sien.
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige plekkie.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie Michelle. Julle is altyd weer welkom!
Johan W - Jan 2023
Algehele gradering
We needed a bed and a shower, and this was what we got.
Halfpad Huisie se terugvoer
Thank you for your review. We do appreciate it. I just need to point out that we are not a guesthouse but self service accomodation. The unit is clean apon arrival and when needed you are welcome to request any services. We do hope you enjoyed your time in Kroonstad and we wish you save travels.
Ronel L - Jan 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Ronel.
Ek waardeer dit baie. Ons sal verseker aandag gee hieraan.
Groete,
Rina S - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gesellig.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Rina. Ek waardeer dit. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer te sien.
Rina S - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte plek om te oornag. Gasvryheid was 1ste klas.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie Rina!
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Die geselsies was baie interessant.
Heleen H - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Heleen. Die kinders is enige tyd weer welkom. Hulle is pragtig en so mooi voorbeeld vir ons jongmense.
Ronald Wayne G - Nov 2022
Algehele gradering
The hosts were very pleasant, but the unit was not clean.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Wayne. Ek sal dit vreeslik waardeer as jy vir my kan laat weet wat nie skoon en netjies was nie sodat ek dit dadelik kan aanspreek.
Santie
Corne H - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Halfpad Huisie se terugvoer
Baie dankie Corne.
Ons waardeer jou terugvoer. Dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Marius F - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Halfpad Huisie se terugvoer
Dankie Marius.
Julle is enige tyd weer welkom.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erlankstraat 10, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom