Halfpad Huisie
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erlankstraat 10, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Halfpad Huisie bied veilige, selfsorgverblyf in die dorpie Kroonstad en bied rus aan gaste op hulle reise.
Die huis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bankie vir 3, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en stort. Die slaapkamers lei na die leefarea.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n broodrooster, 'n mikrogolf, 'n yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en WiFi is ook beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig met 'n sleepwaentjie. Die huis is ook naby skole, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erlankstraat 10, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Halfpad Huisie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erlankstraat 10, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom