+53

Hamerkop House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hamerkop Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hamerkop House is 'n lieflike gastehuis in Melkbosstrand wat ruim en gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende basis om die Weskus te verken.

Die gastehuis bestaan uit 3 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer, elk met sy eie badkamer en ingang. Die slaapkamers is gemeubileer met koninggrootte beddens en beskik oor en suite-badkamers met stortgeriewe. Elke kamer het sy eie binnehof. Die eienaar en hul honde bly op die perseel.

Elke kamer het 'n yskassie, 'n TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gratis parkering op straat en gratis WiFi geniet. Die eiendom is toegerus met sonpanele, omsetters en batterye wat die effek van beurtkrag verminder.

Die eiendom is binne maklike bereik van die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Vryheidsfront P
Besigheidsreis
5.0
Te lekker om te wou huistoe gaan. Die kamers is baie modern en smaakvol ingerig. Dis baie skoon en netjies. Die gastehuis is lekker naby aan die stran...
Sien meer
Nov 2025
Danelia T
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit definitief aanbeveel. Was baie rustig en loopafstand van die see. Was vriendelik verwelkom en sal dit definitief aanbeveel.
Okt 2025
Quintus D
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely worth it, in every aspect. Would choose Hamerkop House as my choice. Amazing accommodation, very close to the most beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Christe-Lee P
Saam met lewensmaat
5.0
I would go back to Hamerkop House anytime! The stay was lovely! The stay was perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Dina K
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie netjies, ideaal geleë en uitstekende diens. Sal definitief terugkeer.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Hamerkop Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hamerkop House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hamerkop Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395a28c66d8229684aac2d98af1ae21c8414bc6b9709b2df71370366bc52be8d8addc155aa23acc8be62e363344bb60d0925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 3 Hamerkop Street Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.700635101281 18.44278365582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang