Hamerkop House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hamerkop Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hamerkop House is 'n lieflike gastehuis in Melkbosstrand wat ruim en gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende basis om die Weskus te verken.
Die gastehuis bestaan uit 3 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer, elk met sy eie badkamer en ingang. Die slaapkamers is gemeubileer met koninggrootte beddens en beskik oor en suite-badkamers met stortgeriewe. Elke kamer het sy eie binnehof. Die eienaar en hul honde bly op die perseel.
Elke kamer het 'n yskassie, 'n TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gratis parkering op straat en gratis WiFi geniet. Die eiendom is toegerus met sonpanele, omsetters en batterye wat die effek van beurtkrag verminder.
Die eiendom is binne maklike bereik van die strand.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Hamerkop Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Hamerkop House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hamerkop Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang