Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamerkop House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamerkopstraat 3, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hamerkop House is 'n lieflike gastehuis in Melkbosstrand wat ruim en gerieflike verblyf bied wat ideaal is vir paartjies wat op soek is na 'n ontspanne basis vanwaar hulle die weskus kan verken.

Die gastehuis beskik oor 3 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer, elk met sy eie badkamer en ingang. Die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en beskik oor en suite-badkamers met stortgeriewe. Elke kamer het sy eie binnehof. Die eienaar en hul honde bly op die eiendom.

Elke kamer het 'n yskassie, 'n TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gratis parkeerplek op straat en gratis WiFi geniet. Die eiendom is toegerus met sonpanele, omskakelaars en batterye wat die effek van beurtkrag versag.

Die eiendom is binne maklike bereik van die strand af.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hamerkopstraat 3, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hamerkop House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamerkopstraat 3, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395a28c66d8229684aac2d98af1ae21c8414bc6b9709b2df71370366bc52be8d8addc155aa23acc8be62e363344bb60d0925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Hamerkop Street Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.700635101281 18.44278365582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang