Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamewith Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 128, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hamewith Penthouse bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n gemeubileerde dakwoonstel in die hoek met ononderbroke uitsigte oor Walkerbaai vanuit die hoofslaapkamer, leefarea en balkonne. Die dakwoonstel is in 'n sekuriteitskompleks met direkte toegang tot die bekende, skilderagtige kranspaadjies wat gewild is vir walviskyk in seisoentyd.

Die woonstel het 2 ruim en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het gehalte-afwerkings soos 'n raamlose glasstortdeure, verhitte handdoekrelings en graniettoonbanke. Die hoofslaapkamer lei na sy eie balkon en na die hoofbalkon waar gaste kan ontspan en die pragtige uitsig oor die see bewonder.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n -eetarea. Die kersiehoutkombuis het 'n opwaskamer, Miele-toebehore en laaie van vlekvrye staal. Die kombuis is toegerus met 'n Nespresso-koffiemasjien, kapsules, 'n mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof en oond, uitsuigwaaier, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea. Dit is die ideale kuierplek en lei na die balkon met dekstoele en 'n gasbraai.

Die woonstel het 3 TV's met volledige DStv en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n outomatiese dubbelmotorhuis wat veilige parkeerplek op die perseel vir 2 motors bied. Die kompleks het 'n gimnasium met 'n stoomkamer, sauna en 'n lang gemeenskaplike swembad.

Die kompleks het ook ingangs- en uitgangspunte deur sekuriteitshekke na Marine-rylaan en die Hoofweg en dit is gerieflik stapafstand vanaf winkels, soos Woolworths, galerye, koffiewinkels, restaurante en die ou hawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Hamewith Penthouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hamewith Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hoofweg 128, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hamewith Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R5 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 128, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgWeT005IhJjd7m2CaiCLn24m7wAzz0u0Hz5FrkPVNMIhV5zVND?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 280 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 128 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418676442183 19.244156125166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem