Deluxe King/Twin Room
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside Farm, R570 Malelane Gate Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R3 640 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hamiltons Lodge and Restaurant is 500 m vanaf die Malelane Krugerhek, langs Leopard Creek, en 45 km vanaf die grense van Mosambiek en Eswatini geleë. Die eiendom is in familiebesit en -bestuur en bied 'n ontspanne atmosfeer waar gaste die vars bosveldlug kan geniet. Die lodge is ideaal vir gesinne met kinders, groepe vriende, sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word aangebied in 11 luukse, ruim, moderne en suite-kamers, sowel as 1 gesinseenheid met 2 slaapkamers. Die kamers het hoë plafonne en is smaakvol gemeubileer, met groot skuifdeure wat oopmaak na die tuin en swembad. Gaste kan kies tussen kamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 3 enkelbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër.
Hamiltons Restaurant is 'n à la carte-restaurant in die welige tuine en is daagliks oop. Gaste kan binne of buite eet. Byna alles op die spyskaart is tuisgemaak met vars plaaslike bestanddele. Die restaurant bied ook 'n wye verskeidenheid van Suid-Afrika se beste wyne.
Die Mvubu-kunswinkel en -galery vertoon plaaslike kunswerke en handgemaakte kunsvlyt, terwyl Pod outentieke Afrika-dekor uit die omliggende streek bied. Beide winkels is in die tuine langs die restaurant geleë. Hamiltons is die perfekte basis vanwaar die nabygeleë besienswaardighede verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Riverside Farm, R570 Malelane Gate Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Deluxe King/Twin Room het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside Farm, R570 Malelane Gate Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang