Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamiltons Tented Safari Camp

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 34

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Hamiltons Tented Safari Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maryke J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke J

Absoluut fantasties.

Die mense daar het ons soos koninginne behandel, geen moeite was ontsien nie. Elke moontlike verwagting is aan voorsien en nog meer. Die bestuurders Ben en Johan doen 'n uitstekende werk. Die kos was uit die boonste rakke. Ons gids, Nic, was die beste wat ons al teëgekom het. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Die rivier op jou voorstoep, lok menige diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Elegant, afgerond en ongelooflike vriendelike personeel. Dit was 'n voorreg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring!

Ek was hartseer toe ons Hamiltons moes groet. Die personeel het uit hulle pad gegaan om my en my man se 5de huweliksherdenking spesiaal te maak. Altyd vriendelik en behulpsaam. Ronald, die bestuurder is voorwaar goud werd vir die lodge! Ons was ook bevoorreg om die ongelooflikste wildsritte te hê met 'n gids wat werklik sy werk geniet. Ons het bo en behalwe die Groot 5, ook cheetah en die skaars wildehonde gesien. Ons gaan verseker terug na Hamiltons!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R28 896
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R28 896
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R28 896
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mluwati Concession, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0af0a65c49ef69519a466843a7b20e387f90bd981b5126156c74919332edb767e983ec8f04e9a99ec2cd395a58e385d7bc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R28 896 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Mluwati Concession Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -24.62415756171 31.672908775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem