LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jandre D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Hannie Pot was die perfekte plek vir my en my vrou. Ja, ek en my vrou het baie lekker gebly by Hannie Pot. Dit was 'n baie lekker, rustige plekkie gewees en ons sal gerus weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlike, onspannende verblyf, skoon, netjies, goed toegerus, awesome gasvrou. Pragtige plek. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Skoon, netjies, alles wat moontlik nodig kan wees. Lekker naby aan eetplekke. Ons het heerlik gebly met ons hondjie. Sal beslis weer daar gaan bly en kan aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micaela V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lovely place would recommend to anyone. The Hannie Pot was absolutely beautiful. The place was private and comfortable, and Hannelie was just an awesome hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Heerlik. Heerlik. Heerlik, heerlik lekker gewees. Ons honde het dit net so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Sal hulle aanbeveel, dit baie geniet. Netjies. Goed geleë naby winkels. Van die beter plekke waar ons nog gebly het. Baie goeie waarde vir geld, baie netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aterea T
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Best place to stay for you and your pet/s. Highly recommend. Hannelie and her house were awesome. She had everything you could need for a stay. Highly recommend staying here. We loved our stay and so did our dogs. Great neighbourhood to walk the dogs too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stil, veilig en pragtige plek. Wat 'n pragtige plekkie. Dis veilig en naby winkels. Ek sal beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uittekend. Baie luuks, goed geleë, volledig toegerus vir 'n baie lekker verblyf. Als was skoon en vars. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ek beveel graag hierdie gastehuis aan vir enige sakeman of paartjie wat moet oorslaap in Sinoville omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Little paradise in the city. What a gem to find. The place is modern, clean and private. Hanlie was great from the start and very attentive and friendly. I would definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Goeie selfsorg verblyplek. Een lekker verblyplek met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Die enigste kritiekpuntjie is nie hulle skuld nie, maar die verkeer op die Zambe. Ehh, Sefako Magato is jammerlik wel goed hoorbaar. Verder is ons as gaste aangekom en as vriende vetrokke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

389 Poinsettia Road, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032d9426b6fc77b40fb535dcddded90383a189a775bd654c2a236c9f6474293a32e1aa61bb9f2929fc4dd3a73b6149436472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 389 Poinsettia Road Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.681047387705 28.231110407124

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang