2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Hendrik Witbooi Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Hansa Apartment is Swakopmund en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.
Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi, asook toegang tot 'n balkon.
Veilige parkeerplek is op die perseel met vooraf versoek beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Maike Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Hendrik Witbooi Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Hansa Apartment No. 93 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Hendrik Witbooi Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang