Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Jackal Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Happy Jackal Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Karen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met vriende

Uitstekende ligging, mooi, skoon en veilige verblyf.

Mooi plek, veilig, skoon en uitstekende ligging vir besoeke aan Addo. Kan dit definitief aanbeveel. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Carin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Suzette en Tim is baie vriendelik. Kombuispersoneel en dames wat etes bedien kan gerus vriendeliker wees. Ontbyt aangenaam, maar aandete is glad nie die prys werd nie. Aandag kan gegee word aan instandhouding. Hekskarniere en knippe is geroes en val uitmekaar. Een van twee patiostoele stukkend. Geen alternatief vir wanneer krag afgaan nie. Ons het ons eie liggie en kers gaan koop. Blinding in badkamer stukkend. Veiligheid is nie voldoende nie, veral in tye wat krag af is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nombulelo J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nombulelo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing. Quiet, home away from home atmosphere. Enjoyed the privacy of the cottage.

The place was very clean and well-equipped. All our needs were met. The only downside was lack of provision for lights during loadshedding. A lamp would have salvaged the situation or a reminder prior check in to bring our own lamp. The host was exceptional - very welcoming. She was prompt to respond to queries and requests for assistance. She made our stay such a pleasure! Very professional indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Jackal Guest House se terugvoer

Good morning Nombulelo,

Many thanks for your lovely review.
My lamps have arrived, so we have solved the next loadshedding hassle.

Glad you enjoyed it.
Stay safe.
Merry Christmas and a prosperous 2023 to you

Warm regards,
Suzette

Happy Jackal Guest House
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 5, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVUbIFDYPpN16kcAAWYYtcpDqHn75EJVHuir9fzLRODI96lpjZL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 5 Riverside Drive Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.695851 25.797339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem