LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 224 Penguin Close, Grotto Bay, Swartland, 7345, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Happy Place is 'n strandkothuis wat gerieflike verblyf buite die stadsgedruis in Grottobaai bied. Grottobaai het 'n privaat strand, staproetes en bergfietsroetes, wat ideaal vir natuurliefhebbers en avontuur-entoesiaste is.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer op die solder het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n sitkamerstel, 'n etenstafel, 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n platskerm-TV en binnebraaigeriewe. Die glasstapeldeure lei na die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicolette C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike familie break-away met alles wat mens nodig het. Ons het ons kuiertjie vreeslik geniet by Happy Place. Die kinders het lekker met hul fietse ...
Sien meer
Aug 2026
Jessica J
Saam met vriende
5.0
Hemel op aarde, ons wou nie huistoe gaan. Ons het ons naweek so geniet. Alles was gerieflik en die see-uitsig was asemrowend.
Jul 2026
Hannelize O
5.0
Baie lekker! Heerlike en veilige kuier. Alles wat ons nodig gehad het en meer. Sal definitief aanbeveel!
Jul 2026
Tracy J
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely amazing. The accommodation was very clean with more than enough of everything. Enough fans, blankets and cleaning products. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Zack S
Saam met lewensmaat
5.0
Beter as baie. Next level. Alles was 100%. Ons het lekker gekuier. Die braaikamer is 'n heerlike kuierplek.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marthina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 224 Penguin Close, Grotto Bay, Swartland, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

224 Penguin Close, Grotto Bay, Swartland, 7345, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc834b5c0bfa9c37094401778777d244fd8fccb34e369bd69d6bef1461c4b3918b2019df4d3ee46ee35aa039c1fcc39c77dc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 224 Penguin Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.502994403282 18.318988976127
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang