+12

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Diana Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Happy Place is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid geleë op die gasheer se eiendom in 'n rustige area van Pringlebaai. Die eiendom is 'n maklike stap vanaf die Hangklip-roete, 'n natuurreservaat en die dorpsentrum, met die strand ook binne maklike bereik.

Verblyf word aangebied in die grondvloer-eenheid van die huis en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 17. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede 'n kinderbed vir 2 kinders het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die derde kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, koffiemasjien en mikrogolfoond. 'n Eetkamertafel, 'n kaggel in 'n gemaklike sitkamerstel is beskikbaar in die ruim leefarea.

Gaste kry gratis WiFi sowel as parkering op die perseel vir tot 3 motors.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 35 Diana Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

35 Diana Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43ab66d1188b8bcdec39a49bfc2d96b1e5b396da7542ec4abd7b7739ffaa8b7c4828850ab00d69ca2c716f6867222586d80c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 35 Diana Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34941899502 18.83904869848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang