Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Times Leisure Retreat

Selfsorg
Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige nuut-opgeknapte kothuis het sy eie ingang en veilige parkeerplek. Hierdie kothuis bestaan ​​uit 'n groot slaapkamer met 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n groot stort, wasbak, toilet en lieflike hoekbad. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en 'n elektriese oond toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv. Dit is 5 minute vanaf winkels, supermarkte, restaurante en ander geriewe in hierdie dorp geleë. Aktiwiteite in die omgewing sluit haaihokduik by Aliwal Shoal, diepseehengel, branderplankry en mikroligte-vliegtuigvlugte in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Happy Times-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel bestaan ​​uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvia-weg 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARbuYbwSWNvzKNdUaVNhN9k4Df6uf6mIYsxobTUvEuYSNiKiDap?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Sylvia Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.2715375 30.7564054
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem