LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Kampeer/karavaan in Leeuwkloof Valley

Happy Valley CampsitesPrime picks icon.

Prime picks icon.


48 gaste

0 slaapkamers

0 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Happy Valley is 30 km noordoos van Pretoria in die lowergroen Leeuwkloofvallei geleë. Dit word deur die Bobbejaansberge omring en grens aan die Dinokeng-reservaat, slegs 88 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Elke kampeerplek is geskik vir 6 gaste en bied toegang tot sy eie ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit water- en kragpunte, 'n opwasarea en 'n braai-area in. Die groot kampeerterrein het 'n paar tent- en karavaanstaanplekke in boomryke gebiede met 'n pragtige uitsig

Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n klimraam en 'n trampolien. Die perseel is omehein en het 'n veiligheidshek. Daar is ook addisionele kampeerplekke op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Kinderoppasdiens
Lughawe-vervoer op versoek
Groot Vyf
Fietsry
Visvang
Wildritte

Kamers

Happy Valley-kampeerterrein
Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Happy Valley-kampeerplekke is elk geskik vir 6 gaste. Elke kampeerplek het toegang tot sy eie ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit water- en kragpunte, 'n opwasarea en 'n braai-area in. Die groot kampeerterrein het 'n paar tent- en karavaanstaanplekke in boomryke gebiede met 'n pragtige uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambirng.

Huisreëls

Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sanet E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en netjiese kampterrein, wonderlike plek om te gaan kamp! Ek en my man het ons huweliksherdenking by Happy Valley Campsites gevier, dit was he...
Sien meer
Okt 2026
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut rustig en voel so uitgerus. Ek en my man en ons 3 honde het dit verskriklik geniet. Ons was die enigste kampers daar en my honde het sonder h...
Sien meer
Sep 2026
Magda V
5.0
Rustigheid en skoon wasplekke. Oopheid van plek pas so in ons kraal. Dit was verskriklik lekker. Ons hou van die oopheid en dat daar nie so baie mense...
Sien meer
Aug 2026
Nicolene H
Gesin met klein kinders
5.0
Vrede vir die siel. Baie goed ingerus vir klein kinders en rustigheid vir die siel in die omgewing beleef. Was baie lekker om ons eie ablusieblok te h...
Sien meer
Mrt 2026
Thato
Saam met lewensmaat
5.0
8 of 10 experience. It was peaceful, not too crowded.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sanet E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Rustige en netjiese kampterrein, wonderlike plek om te gaan kamp! Ek en my man het ons huweliksherdenking by Happy Valley Campsites gevier, dit was heerlik rustig en stil en die ablusies is baie goed ingerig en skoon. Die ontvangs was baie vriendelik. Ons het die verhitte swembad baie geniet, my man het selfs 'n paar vissies gevang (catch and release)! Ons het nie kinders nie en het ook nie ons honde saamgevat die naweek nie, maar kan my indink hoe baie kinders en honde die spasie en speelarea sal geniet! Ons sal beslis weer daar gaan kamp, ek beplan om binnekort saam my moeder weer daar te gaan kamp. Dis lekker naby aan ons en so mooi en vreedsaam .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Dankie vir die positiewe terugvoer wat vir ons hier baie spesiaal is ... en 'n aansporing is tot meer ...! Julle besoek hier was vir ons net so 'n voorreg om julle hier te verwelkom ... Gesellige kampplek langs die dam het besondere aandag getrek en was in die donker met ligte wat weerkaats in die dam / water prentjie mooi!

Magda V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Absoluut rustig en voel so uitgerus. Ek en my man en ons 3 honde het dit verskriklik geniet. Ons was die enigste kampers daar en my honde het sonder hulle bande daar rondgehardloop. Hulle het dit so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Rustigheid en skoon wasplekke. Oopheid van plek pas so in ons kraal. Dit was verskriklik lekker. Ons hou van die oopheid en dat daar nie so baie mense is nie. Die honde het dit veral geniet met die oop grond. Hulle was mal daaroor om op die oop grond te hardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Dankie vir positiewe terugvoer! Baie spesiaal vir ons hier! 'n Aansporing om steeds te verbeter in dit wat ons aanbied vir gaste! Ons kyk uit om julle plus hondkinders ...... binnekort weer hier as vriende te verwelkom! ! Seënwense!

Nicolene H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Vrede vir die siel. Baie goed ingerus vir klein kinders en rustigheid vir die siel in die omgewing beleef. Was baie lekker om ons eie ablusieblok te hê en was baie mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Dankie vir die positiewe terugvoer! Vir ons is dit baie spesiaal, want dit gee aansporing om die huidige aanbieding vir ons gaste nog meer te verbeter. Ons kyk uit om julle binnekort weer hier te verwelkom! Seënwense!

Thato
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

8 of 10 experience. It was peaceful, not too crowded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael T
Kort verblyf
4.8
Nov 2026

Enjoyable stay, nice and quiet. The stay was wonderful and I will visit again. Ablution facilities were good, braai area good. I really can't complain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James N
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Beautiful site and a perfect relaxing stay. Such a beautiful and well thought-out campsite. The ablutions were clean and facilities excellent. So peaceful and quiet. Catching fish in the dam kept the kids entertained. One of the best campsites we have ever stayed at. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tendani R
1 nag
5.0
Nov 2025

Beautiful views and peaceful campsite. If you want peace and tranquility, this is the place to be. The hosts are very friendly people. Camp sites and private ablutions were very neat and well kept. The hosts allowed me to camp by the dam; it was the most amazing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Thank you for positive and 'uplifting' feedback! Tendani .... So special .....! We would love to welcome you and Tshego back here soon.

Mari G
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtig, stil en rustig! Geriewe skoon, voldoende en die gasvrou baie vriendelik. Heerlik en baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
! Dankie Mari! Jou positiewe terugvoer is so baie spesiaal ... Ons sal uitkyk om julle binnekort weer hier te verwelkom. Groete en seënwense.

Sonya O
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustige, skoon kampterrein. Ons het heerlik gekamp tussen die pragtige pekanneutbome by Happy Valley Campsites. Ons was drie gesinne wat twee staanplekke gedeel het, en kon dus lekker gemaklik twee privaat badkamers gebruik. Die fasiliteite was skoon en netjies, en alhoewel dit nie tydens ons verblyf gediens is nie, was dit glad nie ’n probleem nie; daar was ’n mop en ’n besem beskikbaar. Isak het elke oggend getrou die asblikke en braaiers kom skoonmaak, en sy diens was regtig puik. As jy op soek is na ’n plek waar jy net kan rus, ontspan en niks hoef te doen nie, is dit die ideale kampterrein. Ten spyte van die feit dat dit Paasnaweek was en die aangrensende kampplek stampvol was, het ons steeds vrede en privaatheid ervaar; ons kon skaars ons eie bure sien! Debby is ongelooflik vriendelik en verwelkomend, en mens voel sommer van die eerste oomblik af tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Die positiewe terugvoer van jou is baie spesiaal! en spoor ons definitief aan tot hoër hoogtes! Ons kyk baie uit om julle weer hier op Happy Valley te verwelkom!


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Happy Valley Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Happy Valley-kampeerterrein
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambirng.

Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fdde95840cc5ea738c695cc33f60d07d1078a3f946b2943e0b1ef3a7ddea4c367c8a20af70c4cad842145357b804039580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 R573, Moloto Road 74 Leeuwkloof Farm 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.527553231641 28.499400555654