2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dockrail Road, Unit 326 Harbour Bridge, Foreshore, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harbour Bridge 326 is 'n elegante selfsorg-hotelwoonstel op die kanale in Foreshore. Dit bied maklike toegang tot die stad se beste eet-, inkopie- en vermaakplekke en is ideaal vir gaste wat Kaapstad wil verken.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het 'n skuifdeur wat 'n uitsig oor die hawe bied. Die woonstel bied ook veilige parkeerplek en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dockrail Road, Unit 326 Harbour Bridge, Foreshore, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour Bridge 326 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dockrail Road, Unit 326 Harbour Bridge, Foreshore, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang