Harbour Town Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - TH43, Long Street, Thesen Harbour Town, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harbour Town Apartment is 'n sonnige selfsorgwoonstel in die gesogte Thesen Harbour Town, wat 'n sentrale en gerieflike basis bied vir paartjies of enkelreisigers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer en 'n knus eetkamer in. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n klein oond, twee yskaste, broodrooster, ketel en 'n Nespresso-masjien. Vermaak word verskaf deur 'n slim-TV en gratis WiFi regdeur die woonstel.
Gaste kan gratis parkering op die perseel geniet en 'n uitstekende ligging binne loopafstand van boetiekwinkels, kafees, restaurante en gewilde wateraktiwiteite in Thesen Harbour Town.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- TH43, Long Street, Thesen Harbour Town, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
TH43, Long Street, Thesen Harbour Town, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang