+12
Selfsorg in Theseneiland

Harbour Town Penthouse 1 Bedroom

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

2 badkamers

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TH43 Thesen Harbour Town, Long Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Harbour Town Penthouse is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die gesogte Thesen Harbour Town, met pragtige uitsigte oor die water en 'n ideale toevlugsoord vir paartjies of enkelreisigers.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n aparte stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer bied gemaklike sitplek, 'n gaskaggel, gratis WiFi en 'n TV vir vermaak.

Glasdeure maak oop na 'n oordekte stoep met 'n gasbraai, buite-eetarea en sitplek, wat die perfekte ruimte bied om te ontspan terwyl jy die rustige uitsigte oor die hawe geniet. Gaste kan ontspanne wandelings rondom Thesen-eiland geniet, by nabygeleë restaurante en kafees eet, boetiekwinkels verken, of voordeel trek uit wateraktiwiteite soos kajakvaart en bootritte, alles naby die woonstel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • TH43 Thesen Harbour Town, Long Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 380
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek

TH43 Thesen Harbour Town, Long Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc6e303f920f46eb7deaea83bc19a80d4403fc0b43c6eec303c9d51dd76ec9171d24825176190ed7625b22386b202cc16b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag (plek vir 2) TH43 Thesen Harbour Town Long Street 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048465304243 23.047071244288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang