Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardekool Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 2516, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hardekool Home bied selfsorgverblyf in die hartjie van Marlothpark waar gaste diere soos sebras, vlakvarke en impalas op hul voorstoep kan sien. Die verblyf sluit 'n hoofhuis en 'n aparte rondawel in wat ideaal vir 'n Bosveld-wegbreek is.

Die hoofhuis is geskik vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens waarop die 4 kinders kan slaap. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Verder is daar 'n onderdak-stoep met 'n plonspoel.

Langs die hoofhuis is die rondawel wat slaapplek aan 4 gaste op 'n dubbelbed en stapelbed bied. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Dié rondawel kan apart bespreek word of saam met die hoofhuis. Dit beskik ook oor 'n kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet.

Buite is daar 'n boma met genoeg spasie vir die hele gesin om saam om die vuur te kuier. Daar is ook 'n buitestort en -bad met 'n uitsig oor die bosveld, asook 'n aparte braai. Verder kan gaste die gewilde winkels en restaurante in die omgewing besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 8

Ligging

  • Hardekoolstraat 2516, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 2516, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc131aeb25a19e3fa1a4122807881f60831ca53d28912e35e510aca4c263b295912e99bea8cdfc4144b9cc01b907f7fe74347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 2516 Hardekool Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3372302 31.7907003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem