LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hardlines | LekkeSlaap
+30

Hardlines

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Hardlines
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lania V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onbesryflik mooi, ons het so tuis gevoel. Die huis was uit 'n tydskrif uit, so mooi. Dit was so rustig.

Hardlines was baie professioneel, hulpvaardig en vriendelik. Kommunikasie gewys was beter diens as wat jy in die stad kry. Die huisie was verskriklik lekker om in te bly, dit was asemrowend mooi. Hulle is vreeslik oulik, het kombersies in 'n mandjie vir jou reg waar jy heerlik voor die kaggel kan sit en kuier. Buite kant op die stoep vroeg oggend kyk jy na die mooiste natuur met jou koppie koffie. Dit was beter as 'n 5 ster-hotel, die beddens was so gemaklik, die dekor was pragtig en het alles so mooi netjies afgerond. Ons gaan beslis teruggaan soontoe.

Hardlines's terugvoer

Thank you for the wonderful feedback. We appreciate it and are really glad that you enjoyed your stay.

Hardlines
Patience M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience M
Gesin met klein kinders

Hardlines is one of the most beautiful places I have ever stayed in

Really a breath taking place that I can book into again, the place is in a forest with beautiful views. The 7km drive to from the road to the place is a bit rough but when you get to the venue, you simply forget the trouble it took to drive there.

Altie + Rory S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altie + Rory S

Asemrowend! Dis waar mens jouself weer kan vind!

Dit is 'n juweel van 'n plek! Die plek is netjies en stylvol gemeubileer! Die uitsig is asemrowend! Die stilte bring 'n rustigheid oor jou!

Justine G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and cottage, very nicely decorated.

Great service from the owners.

Kobus K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K
Gesin met klein kinders

Rustige kothuis in die berge, tussen groen bome, verwyder van geraas.

Hardlines het onlangs die kothuis oopgemaak vir besoekers, maar ek glo dit sal binnekort vol bespreek wees. Mens ervaar onmiddellik die rustige omgewing soos mens by die plaas in ry met die geruis van die wind deur die bome. Ons was vir 'n langnaweek met 2 kinders (onder 3 jaar) weg en kon van die plaas af die omgewing goed verken. Die beddens is goeie kwaliteit en die stoep/grasperk is van so aard dat mens gemaklik buite kan kuier. Hierdie plekkie is ideaal vir 'n paartjie, maar dit kan ook kinders akkommodeer. Ons sal dit sterk aanbeveel.

Heleen B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B
Saam met vriende

Ligging was gerieflik naby die beginpunt van Trail Runs.

Ons het verdwaal weens die mis en reën en donker. Kon skaars 3 m sien. Het ons per telefoon gehelp om daar kom. Ons ook grasie gegee om te stort na die wedlope voor ons vertrek het.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas H2, H-pad, Magoebaskloof Distrik, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmeDe0ZDeVUXdSyD5I8L0Qzes130mgWCP1vcJaUOQY5AxG0LiVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Farm H2 H Road 0731 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.913223761881 30.01977734285
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!