Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardlines

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Hardlines
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peter V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

It was wonderful.

It is a very comfortable place with a lovely atmosphere, beautiful views and a colourful garden. Don't forget to bring your food as it is located on top of the mountain.

Hardlines se terugvoer

Really happy that you had a nice stay. Hope to see you again.

Hardlines
Reon F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon F

Beauty and tranquility not to be underestimated!

What a pleasant stay with nothing amiss. We loved the cottage which has all you could need. Regrettably we didn't spend enough time to truly acknowledge and appreciate the full beauty of this spot.

Hardlines se terugvoer

Thank you for your kind words. Hope you get to spend some more time with us in the not too distant future.

Hardlines
Pikkie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie R

Rustig. Mooi.

Ons het 'n heerlike ontspannende naweek by Hardlines Cottage gehad. Die diens was vriendelik en ons het al die nodige inligting voor die tyd ontvang.

Hardlines se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en dat jy ons besoek het. Hoopelik sien ons jou weer.

Hardlines
Darren V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren V

Flawless.

Incredible stay, beautiful location, stunning accommodation, amazing hosts. Thank you. We will be back.

Jacobus L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus L

Heerlik gekuier in 'n pragtige plek - Hidden Gem.

Hardlines is 'n gemaklike eenheid wat in 'n pragtige area geleë is reg teen die berg. Norman was 'n uitstekende gasheer. Daar was alles wat nodig was in die eenheid en alles was baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan kuier. Let net mooi op Hardlines se aanwysings om die Ebenetzer afrit te neem, die grondpad van daar tot by die eenheid is nie sleg nie. Moet nie van die saagmeule se kant af inkom nie (GPS gee hom aan veral as jy van Tzaneen se kant af kom), die pad is maar moeilik van die onderkant af. Pla nie regtig in 'n 4x4 nie, maar 'n gewone kar gaan heel moontlik sukkel.

Dave C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave C

Home from home.

Excellent, really enjoyed it.

Wouter F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter F

It was amazing.

The house is cosy and well decorated. The views, garden and short trails around the house are great. Lots of activities and nice places, like the local cheese farm and Debengeni waterfall to visit in the area. Helpful owners with suggestions and clear information. Looking forward to visiting again.

Ilse C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C

Fantastiese uitsig.

Perfek vir lekker kaggel-kuiers diep in die woud.

Eugenie W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie W

Hidden gem.

A little piece of paradise, hidden away in the mountains. Pretty enough to be a honeymoon destination. Remember your milk for coffee/tea. Will definitely return for an overnight stay on our way to Kruger.

Stephan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G

Amazing place with a beautiful view.

This is a really beautiful house, that has everything you need. Most amazing view with some great trails to walk from the house. Very isolated, perfect for a breakaway. The host was extremely friendly and very helpful. I will definitely be back again!

Andries L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

Heerlike wegbreek in die berge.

Baie netjiese en ruim huis, geleë in die berge op pad tussen Haenertsburg en Magoebaskloofvallei. Huis is baie goed toegerus met gerieflike skoonmaakdienste. Pragtige uitsig vanaf die stoep en baie moooi tuin met stappaadjies op die perseel. Plek is 'n ent met grondpad van die hoofpad af, maar kan met enige voertuig gery word, tensy baie nat. Geen TV, maar het ons gepas. Baie om te doen in die omgewing, berfietsry, stap, restaurante en diesmeer. Warm water via gas geiser wat handig is indien load shedding.

John M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Lovely views and natural setting with spacious house.

The house was much bigger than expected and was easy for a couple, mother and infant to share. The communication with the owners throughout the stay was great with updates on power outages in the area (and their use of the strong generator to ensure we were not significantly impacted). The garden and walking paths were beautiful and full of bird songs. The road to the guest house was extremely bumpy and muddy, but the recent excessive rains were the cause; for us it was still worth it driving there.

Lania V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lania V

Dit was onbesryflik mooi, ons het so tuis gevoel. Die huis was uit 'n tydskrif uit, so mooi. Dit was so rustig.

Hardlines was baie professioneel, hulpvaardig en vriendelik. Kommunikasie gewys was beter diens as wat jy in die stad kry. Die huisie was verskriklik lekker om in te bly, dit was asemrowend mooi. Hulle is vreeslik oulik, het kombersies in 'n mandjie vir jou reg waar jy heerlik voor die kaggel kan sit en kuier. Buite kant op die stoep vroeg oggend kyk jy na die mooiste natuur met jou koppie koffie. Dit was beter as 'n 5 ster-hotel, die beddens was so gemaklik, die dekor was pragtig en het alles so mooi netjies afgerond. Ons gaan beslis teruggaan soontoe.

Hardlines se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback. We appreciate it and are really glad that you enjoyed your stay.

Hardlines
Patience M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience M

Hardlines is one of the most beautiful places I have ever stayed in

Really a breath taking place that I can book into again, the place is in a forest with beautiful views. The 7km drive to from the road to the place is a bit rough but when you get to the venue, you simply forget the trouble it took to drive there.

Altie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altie S

Asemrowend! Dis waar mens jouself weer kan vind!

Dit is 'n juweel van 'n plek! Die plek is netjies en stylvol gemeubileer! Die uitsig is asemrowend! Die stilte bring 'n rustigheid oor jou!

Justine G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine G

Beautiful location and cottage, very nicely decorated.

Great service from the owners.

Heleen B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Ligging was gerieflik naby die beginpunt van Trail Runs.

Ons het verdwaal weens die mis en reën en donker. Kon skaars 3 m sien. Het ons per telefoon gehelp om daar kom. Ons ook grasie gegee om te stort na die wedlope voor ons vertrek het.

Kobus K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Rustige kothuis in die berge, tussen groen bome, verwyder van geraas.

Hardlines het onlangs die kothuis oopgemaak vir besoekers, maar ek glo dit sal binnekort vol bespreek wees. Mens ervaar onmiddellik die rustige omgewing soos mens by die plaas in ry met die geruis van die wind deur die bome. Ons was vir 'n langnaweek met 2 kinders (onder 3 jaar) weg en kon van die plaas af die omgewing goed verken. Die beddens is goeie kwaliteit en die stoep/grasperk is van so aard dat mens gemaklik buite kan kuier. Hierdie plekkie is ideaal vir 'n paartjie, maar dit kan ook kinders akkommodeer. Ons sal dit sterk aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas H2, H-pad, Magoebaskloof Distrik, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmeDe0ZDeVUXdSyD5I8L0Qzes130mgWCP1vcJaUOQY5AxG0LiVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Farm H2 H Road 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.913223761881 30.01977734285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang