6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Strandloper Street, Voorstrandt, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harmonie 1 is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Dié dorpie is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus en die streek is bekend vir sy kreef, hengel, strande en skilderagtige uitsigte.
Harmonie 1 is 'n pragtige grasdakhuis wat oor 3 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Daar is slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en daar is 'n derde solderkamer met 2 enkelbeddens. Hierdie kamer het 'n spiraaltrap en dis nie geskik vir kinders onder die ouderdom van 6 jaar nie. Verder is daar 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis.
Daar is ook 'n beskutte patio met buitemeubels. Die eenheid het ook 'n kaggel binne en 'n braaiplek buite, asook 'n toesluitmotorhuis en 1 veilige parkeerplek.
Paternoster is ongeveer 150 km van Kaapstad af op die R27 en ongeveer 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling-wegbreekplek onder Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy magdom endemiese spesies en is baie gewild onder natuurliefhebbers en blommekyk-entoesiaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1195
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 17 Strandloper Street, Voorstrandt, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Harmonie 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Strandloper Street, Voorstrandt, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang