4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harmonie 2 is 'n lieflike grasdakhuis is net 25 m vanaf die strand in die bekoorlike vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë.
Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, die solderkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-leefarea, -kombuis, -sitkamer en -eetkamer het 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, asook koffie- en teemaakgeriewe.
Daar is 'n toesluitmotorhuis beskikbaar vir die eenheid.
Paternoster is ongeveer 150 km van Kaapstad af op die R27 en ongeveer 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling-wegbreekplek onder Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy magdom endemiese spesies en is baie gewild onder natuurliefhebbers en blommekyk-entoesiaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 936
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 17 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Harmonie 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang