Harmony Game Lodge
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prentice Kraal 17 langs die R75, Kariega Plase, 6229, Oos-Kaap
-
Vanaf
R3 300R2 805 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Harmony Game Lodge is in 'n bosryke area wat net 45 km vanaf die Addo Olifantpark geleë is. Dit is naby Uitenhage en Kirkwood en dié boomryke area sluit spekbome, bitteraalwyne en doringbome in.
Die lodge bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers en tent-eenhede. Daar is 2 dubbelkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad het.
Daar is 3 tent-eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste en daar is nog 'n tent vir 'n gesin van 4, met 'n dubbel- en stapelbed. Al 4 eenhede het of 'n binne- of buitesitarea met bosveld-uitsigte.
Die lodge het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Verder is daar 'n gastesitkamer en gratis WiFi.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Prentice Kraal 17 langs die R75, Kariega Plase, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Harmony Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uitenhage Farms Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prentice Kraal 17 langs die R75, Kariega Plase, 6229, Oos-Kaap