Harmony Place
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartley-straat 22, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Harmony Place bied gerieflike gastekamers en is in Klerksdorp geleë. Die gastehuis is 3 km vanaf die middedorp, restaurante, winkels, besighede en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede en geriewe in en om die dorp.
Dié gastehuis bied verblyf in 9 pragtig ingerigte kamers. Elke individueel versierde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n TV met stroomdienste en 'n sitarea. Die eenhede het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer lei na 'n stoep met 'n tuin- of 'n swembaduitsig.
Die gastehuis spog met gratis WiFi, braaigeriewe, 'n gimnasium-area, 'n buiteswembad en gratis veilige parkeerplek. Die verblyf is 7 km vanaf die Rio Casino, 5 km vanaf Klerksdorp Gholfklub en 7 km vanaf Klerksdorpdam geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Hartley-straat 22, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien meer verblyf in Wilkoppies Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartley-straat 22, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes