- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 128 Paul Kruger Street, Kosmos, 0261, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Die Hartbeespoort Dam Lodge is 'n pragtige en unieke wegbreekhawe vir diegene wat rus en vrede soek. Dis in die veilige dorpie Kosmos geleë, met besonderse uitsigte, nie net oor die Hartbeespoortdam nie, maar ook op die Magaliesberge.
Verblyf is is verskeie gastekamers en -suites beskikbaar wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere OpenView-kanale.
Daar is 4 aparte braai-area in die tuin en 'n pragtige rotspoelswembad waarin gaste kan afkoel.
Die Hartebeespoortdam Lodge is 36 km vanaf Brits wat bekend is vir sy voertuig- en mynindustrie, en ongeveer 110 km vanaf Sun City en die Pilanesberg Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer is op die grondverdieping en spog met 'n damuitsig. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Serengeti-kamer is 'n tipiese bosveldkamer, op die grondverdieping. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is op die eerste verdieping en spog met 'n groot, privaat balkon wat 'n uitsig oor die Hartebeespoortdam het. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is 'n ruim, luukse kamer op die eerste verdieping en spog met 'n klein, privaat balkon wat 'n uitsig oor die Hartebeespoortdam het. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Timbivati Suite is 'n wittebroodsuite en is privaat weggesteek op die grondvloer. Die Timbivati Suite is baie romanties en spog met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit in lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Openview. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eleanor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Chobe-kamer
- B&B
- Serengeti-kamer
- B&B
- Okavango-suite
- B&B
- Zambesi-suite
- B&B
- Timbivati-suite