Hartbeespoortdam Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Paul Kruger-straat 128, Kosmos, 0261, Noordwes
- Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Hartbeespoort Dam Lodge is 'n pragtige en unieke wegbreekhawe vir diegene wat rus en vrede soek. Dis in die veilige dorpie Kosmos geleë, met besonderse uitsigte, nie net oor die Hartbeespoortdam nie, maar ook op die Magaliesberge.
Verblyf is is verskeie gastekamers en -suites beskikbaar wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is 4 aparte braai-area in die tuin en 'n pragtige rotspoelswembad waarin gaste kan afkoel.
Die Hartebeespoortdam Lodge is 36 km vanaf Brits wat bekend is vir sy voertuig- en mynindustrie, en ongeveer 110 km vanaf Sun City en die Pilanesberg Nasionale Park.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eleanor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Paul Kruger-straat 128, Kosmos, 0261, Noordwes
- Gaste dink Hartbeespoortdam Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kosmos Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Paul Kruger-straat 128, Kosmos, 0261, Noordwes