Hartedief Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Sarel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Vir seker -n verblyf om te onthou. Home away from home. Wat 'n amazing plek. Ons het baie lekker gebly. Kamers was heerlik ruim, stylvol en gerieflik. Ons gasvrou is die vriendelikste, behulpsaamste mens wat vir ons die ekstra treë geloop het. Hierdie plekkie sal ek vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof. Alfred B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Heeltemal voldoende vir oorslaap. Gasheer- en vrou kommunikeer goed. Heeltemal voldoende vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike kuier – gasvry, netjies en gesellig! Hartedief Gastekamers is ’n pragtige, goed-versorgde gastehuis met hartlike gasvryheid en 'n gemaklike, stylvol versierde kamer. Die gasvrou is vriendelik en bedagsaam, wat die verblyf ’n plesier maak. Hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Oulik, gerieflik! Pragtige plekkie. Baie goed toegerus met kosmaak-geriewe. Ons het heerlik gebly en sal weer gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustige naweek. Wonderlike naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonah J
1 nag
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker gebly en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshifularo Makatu N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Good value for money. I really enjoyed my stay, the hosts were super friendly and I felt at home. I would definitely recommend it to someone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Mense is vriendelik en baie behulpsaam! Verblyf was perfek! Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A house away from home . Wonderful stay in a secure area. Very clean and tidy, and the owners were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Wonderlike gastehuis. Rustige omgewing. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R760
R 760 R 608
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R760
R 760 R 608
per nag, vir 2 mense
Vanaf R760
R 760 R 608
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd2336a22dbeeaaf403ed34859c37f78950b05701fcbc0ec8c1d75c78a38ffd24cad6489a057d54647570d6059626d1cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R608 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang