LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+39
Gastehuis in Die Bult

Hartedief Gastekamers

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige damarea geleë en bied 'n rustige atmosfeer.

Verblyf is beskikbaar in gastekamers en 'n selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die nodige eetgerei is ook beskikbaar. Die selfsorg-eenheid se kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan die gasheer vra oor lekker aktiwiteite in die omgewing.

Die eenhede is naby die NWU-kampus, die botaniese tuine, Potchefstroomdam, die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante. Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, NWU McArthur Stadium, MediClinic en Mooirivier Mall is 4 km vanaf die verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rachel H
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Baie lekker gewees, nice.
Aug 2026
Johnny E
Saam met lewensmaat
5.0
Naby die kampus en in pragtige rustige area. Heerlik! Naby Pukke kampus. Rustige area. Lekker cosy plekkie met eienaars wat omgee.
Aug 2026
Valentia M
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely lovely. I loved the stay at Hartedief Gastekamers. Hosts were very friendly and helpful. Would love to go back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Adele G
Gesin met tieners
5.0
Potch is koud in winter maar die warm elektriese kombers het baie gehelp. Dankie. Baie lekker gebly. Vriendelik en omgee.
Jul 2026
Richard V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasheer wat regstaan vir die kliënt, netjies met nodige fasiliteite. Baie lekker gebly! Sal beslis weer kuier!
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Hartedief Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd2336a22dbeeaaf403ed34859c37f78950b05701fcbc0ec8c1d75c78a38ffd24cad6489a057d54647570d6059626d1cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang