Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartfell Farm Hamill's Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 39 resensies vir Hartfell Farm Hamill's Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Johan P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Diep in die bos. Nie vir padkarre nie.

Baie stil. My seuns het die visvang baie geniet. Daar was selfoon- en data-opvangs. Sal weer gaan.

Hantie A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Uitstekend, netjies, ontspannend, baie lekker en mooi plaas om te besoek.

Ons is 'n groot groep wat 'n 50ste verjaardag gevier het. Het die privaatheid en natuurskoon baie geniet. Baie mooi plaas en daar het niks te kort gekom. Uitstekende diens ontvang van eienaar en ook die werkers. Sal vir seker die plaas aanbeveel en beslis weer besoek. Baie ontspannend en baie mooi natuurskoon. Ook lekker visgevang.

Hantie A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Uitstekend

Baie mooi omgewing. Huise is baie gerieflik en netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Ons was 'n groot groep en het die plaas baie geniet. Privaat en niks wat jou hinder. Werkers het deur die hele lang naweek uitstekende diens gegee. Baie goeie diens van eienaar ook ontvang. Daar was niks te kort en niks om oor te kla. Sal beslis weer besoek en sal die plaas verseker aanbeveel vir groot of klein groepe. Baie mooi natuurskoon en mooi damme vir visvang en lekker staproetes tussen die bome. Pad is bietjie sleg, maar beslis die moeite werd.

Hennie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Baie lekker.

Alles mooi en lekker. Baie potensiaal, kort net bietjie opknap en mooi maak. 2x toilette se ringe was los, bv.

Hennie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie M

Mooi omgewing, sal nie weer gaan nie.

Lekker vis gevang, maar die plek is verwaarloos, onnet, lanklaas ontbos. Baie vismotte in huis, ons klere is gatte.

David L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David L

Peaceful and comfortable. So long as you don't want to go too far.

Lovely place, but had some reservations: they mean it when they say the road needs a high clearance vehicle, no service or contact with the host despite calling several times, the MTB track has not been maintained.

Fanna J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanna J

Baie rustige naweek, ontspan en lekker gekuier.

Die pad na Hartfell Farm is sleg op sekere plekke maar dit was die rit werd, sal beslis weer gaan besoek.

Douglas D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas D

Great, peaceful place, road getting there quite hectic, but once you there lekker place to just chill, fish and enjoy the outdoors.

Some of the furniture was broken. Nice big comfortable beds. Needs some TLC, but I believe that is the plan in the next month. Walking paths and MTB paths also need some work. Couldn't find the waterfall as it was a bit overgrown.

Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V

Lekker rustige plek waar jy ontspan en lekker kan kuier.

Kan lekker stap op die plaas. Daar is net 'n paar dinge wat opgeknap en vervang moet word. Daar is net 'n paar dinge wat opgeknap en vervang moet word.

Marian C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marian C

Ruim huis en mooi natuur.

Ons het in Hartfell Farm Cottage gebly oor die Paasnaweek. Die plaas is baie mooi met visvangdamme, bome, grasperke en 'n waterval. Ons het geen visgevang maar daar is blykbaar baars. Die huis is ruim en gerieflik veral die sitkamer het 'n groot vuurhert en 'n gemaklike bank en stoele. Die huis kort TLC, bv. die skottelgoedwasser en mikrogolfoond is stukkend, badkamer deur skuif uit die skaniere ens. Die eienaar en skoonmaaker was vriendelik en behulpsaam. Die pad na die plaas uit Dullstroom was amper onrybaar, veral na die reën, selfs met 'n 4x4-voertuig.

Jenny L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

A wonderful getaway.

We loved being out in the open with nature all around.

Andri N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andri N

Fantastiese ligging. Netjiese huis. Vriendelike gasheer.

Sal Heartfell Farm met liefde aanbeveel.

Hilletje N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilletje N

Ons het heerlik gerus!

Ons het baie lekker gebly, en kon goed uitrus! Niks en niemand naby jou nie, net die natuur om jou en 'n lekker dammetjie om vis te vang, klipgooi van die stoep af. Die groot kaggel in die sitkamer was perfek vir die koue aande en om 'n glas rooiwyn te geniet. Die ou plaashuis met die antieke meubels is dalk nie almal se smaak nie, maar die huis is goed ingerig vir selfsorg. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

Johan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Heerlike rusplek.

Gerieflike huis. Amper alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gekuier. Bed is gemaklik, kombuis het alles wat mens nodig het. Wonderlike area. Netjies en skoon. Huis kan doen met so bietjie van 'n verf en herstelwerk. WiFi sal ook great wees, want die selsein is maar min.

Grant S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant S

Amazing stay off the beaten track.

We truly enjoyed our stay at Hartfell Farm with a group of friends and family. Beautiful dams and nice morning walks made for lots of time outside with the kids. Would very much recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike verblyf in die rustigheid.

Ons het ons verblyf op Hartfell Farm regtig geniet saam met 'n groep vriende en familie. Pragtige damme en lekker oggendstappies vir baie tyd buite met die kinders. Sal baie aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Werner S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

So asemrowend dat ons definitief weer sal gaan.

Ons het al ons vriende en familie reeds vertel.

Dennis W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis W

A beautiful remote comfortable lodge. I highly recommend this destination.

Beautiful setting looking over a lovely trout dam in a remote position. Very comfortable lodge well-equipped with big fire places. A truly African lodge and setting.

Pieter F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F

Baie lekker en rustig.

As daar iets is wat ek sal aan beveel is om die matrasse te vervang die huidige matrasse is al deur geslaap, maar verder was als perfek.

Gerda V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V

Gerieflike huisie, mooi omgewing.

Pragtige omgewing, huisie netjies en gerieflik. Genoeg hout om heelaand die kaggel te geniet.

Alicia H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Absolutely amazing, beautiful and peaceful. Could not have asked for a better stay!

Perfect if you go as a couple or a group. One of the best views. The best part about it is the dam you have to yourself, as well as the private waterfall you have to wake up to every morning. I will definitely be going back there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut wonderlik, mooi en rustig. Kon nie vir 'n beter verblyf gevra het nie!

Ideaal as jy 'n paartjie of 'n groep is. Een van die beste uitsigte. Die beste deel daarvan is die dam wat jy vir jouself het, sowel as die privaat waterval wat jy elke oggend sien wanneer jy wakker word. Ek sal beslis weer daarheen gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerliza V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gerliza V

Pragtige plek, ek dink net veiligheid is 'n groot probleem.

Ons sal dit weer doen, ek glo net veiligheid is 'n groot probleem, veral vir ons wat van Gauteng af kom. Wil graag sien daar is 'n groot en hoë hek by die ingang wat toegesluit kan word.

Willem S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly op die plaas. Die pad na die plaas is nie baie goed nie en ek sal dit nie aanbeveel as jy 'n gewone sedan ry nie.

Raymond S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Pragtige omgewing en ruim huis.

Ons sal graag weer Hartfell Farm wil besoek. Die huis is ruim, die omgewing is pragtig en die damme is baie mooi. Die dam kort egter forelle. As ons iets kan aanbeveel, sal dit 'n nuwe braaidrom wees.

Bernard W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard W

Peaceful and beautiful, great for a retreat from the bustle of life.

The house we stayed in, Hamill's Lodge, was beautiful and serene, with great views and far enough away from any roads as to be virtually isolated. The power was sadly cut as a storm passed through the area, but at least there were gas stoves and wood plenty enough for a fire to keep us warm and to braai. The walkways around the farm were beautiful and fun, just slightly unclear sometimes. Would definitely recommend this location to those who wish to truly escape city life.

Shaun V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun V

Netjies, uit die dorp. Lekker rustig.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad, sal die plek definitief aanbeveel.

Annaliese K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annaliese K

Peaceful and quiet.

Should you wish to get away from it all, Hartfell farm is the perfect choice. It is close enough to Dullstroom but tucked away from the normal beaten route. Searles cottage has a lovely fireplace for the cold evenings. The unit and bedrooms are neatly appointed. The protected sunny veranda is a bonus. Definitely child and pet friendly.

Tom B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom B

Verblyf was great. Duidelik was die damme lanklaas van vis voorsien.

Heerlik en rustig gekuier. Vis is skaars. Stock asb die damme.

Cobus W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus W

Uiters swak pad, het my kar geweldig verniel.

Die omgewing is baie mooi. Die staproete was asemrowend. Die huis was gemaklik. Die badkamers was nie baie skoon nie. Die algemene toestand was ondergemiddeld. Die meubels is afgeleef, oud en nie ordentlik onderhou nie. Die pad na die plaas is in 'n ongelooflike swak toestand. Ek moes 'n band vervang na die naweek as gevolg van die grondpad se toestand. Ek sal nie weer soontoe gaan nie en beveel dit nie aan nie.

Hartfell Farm Hamill's Lodge se terugvoer

Goeie dag Mr Wessels,

Baie dankie vir jou terugvoering rakende jou verblyf. In ons belastings en ekstras afdeling stel ons wel dat 4X4 voertuie benodig word wanneer u die grondpad na die plaas navigeer. Asseblief, geen lae profiel motors nie.

Ons is jammer vir enige ongerief.

Groete

Hartfell Farm Hamill's Lodge
Lee G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G

Blissful.

Beautiful and peaceful. Will recommend it to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Salig.

Pragtig en rustig. Sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Llewelyn V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Llewelyn V

Geen waarde vir geld nie.

Die area is baie mooi, die damme pragtig. Die huis is onversorgd en vuil. Die stort het spinnerakke ingehad en modder van stof wat daar opgehoop het. Die deur van die badkamer is 'n skuifdeur en dit wat die deur op sy relings moet hou bestaan nie meer nie. Die deur het telkemale van sy reling af gekom en amper op die kinders geval. Die kaste en laaie waarin die eetgerei is, is vuil. Daar is geen groentemes of steakmes nie, ander kombuistoerusting soos die klitser en toaster is gebreek. Ons het vir die dame wat die skottelgoed kom was het, gevra om die badkamer skoon te maak maar het sy ons net geïgnoreer. Die braaier was lendelam en het met eens in mekaar gesak terwyl ons gebraai het.

Hartfell Farm Hamill's Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you for the feedback.

I want to apologise for the poor standard. I see the previous people that stayed were happy. I would like you to please convey my apologies to Karen, who had a bad experience. The 3 accommodations are now being revamped and I will contact you in the next while.

Hartfell Farm Hamill's Lodge
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Brian V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V

Excellent peace and tranquility.

The quietest, most peaceful and tranquil weekend we have had in a very long while. Fishing was disappointing though with no sight of trout in any of the three dams we visited.

Jeanre V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanre V

Ontspannend.

Heerlike natuurryke gebied. Huis baie goed toegerus!

Andre B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Provides a great getaway for a family.

Friendly hosts. They go out of their way to help. But, please upgrade your braai!

Theuns D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns D

Baie lekker plek om jou honde op vakansie te neem.

Ons het regtig baie lekker gekuier, baie stil en rustig. Enigste probleem was dat ons ons honde saamgeneem het en dat hulle twee keer deur die toegespanne erf kon deurkom. Daar was ook ander honde op die eiendom wat nie in 'n toegespanne chalet gebly het nie en sonder leibande rond geloop het. Hulle het ondersoek kom instel by ons en dit was bietjie van 'n probleem. Anders as dit was dit baie lekker.

Roland S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roland S

Dit is so rustig, groen en gemaklik. Ons het dit baie geniet.

Dit is so rustig, groen tuine, skoon en gemaklik. Ons het dit baie geniet. Ons het vis gevang en die langnaweek baie geniet.

Henro V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Henro V

Beautiful views, amazing dams, albeit that there is not a single fish in, want to go back!

This farm has amazing potential, if the owner stock the dams properly! I would like to visit Hartfell again, I do believe that the price was a bit steep.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsigte, ongelooflike damme (sonder 'n enkele vis), ons wil teruggaan!

Hierdie plaas het ongelooflike potensiaal, as die eienaar net sorg vir genoeg vis in die damme! Ek sal definitief weer Hartfell toe wil gaan, dit was wel nogal duur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yolanda H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda H

Nie waarde vir geld nie.

Die plaas is beeldskoon, jammer ons kon nie dieselfde van die kothuise sê nie. Die huis waarin ons gebly het, was ongelooflik vuil en verniel.

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartfell Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ac52635e5c3bcecf521eb0764eb536312e1e23fcba6e6954edb5afa2852867a774ab0f05a05a93d827d05e159190959aa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 39 5 1 4 Hartfell Farm Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.397710465929 30.19242048249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang