Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartfell Farm Hamill's Lodge

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartfell Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Hartfell Farm Hamill's Lodge is 'n selfsorgkothuis in 'n beboste vallei naby die dorpie Dullstroom in Mpumalanga. Dit is 10 km vanaf die dorp op 'n grondpad geleë en 'n hoë voertuig word benodig om die pad te ry. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n groep vriende of gesinne wat op soek is na rustigheid.

Hamill's Lodge is 'n ruim vierslaapkamerlodge met slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, dubbelslaapbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang en word met houtdekke met 'n sentrale leefarea verbind.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, kaggel en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die Mpumalanga Hooglande se berge, riviere en grasvelde is perfek vir visvang, voëlkyk, voetslaan, perdry, bergfietsry en rotsklim. Staptogte na die pragtige waterval en uitkykpunte is 'n hoogtepunt vir natuurliefhebbers, terwyl die omliggende woud 'n groot verskeidenheid voël- en plantlewe bied. Die plaas bied privaatheid, ontspanningswandelings en spog met 5 goed gevulde visdamme.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 39 resensies vir Hartfell Farm Hamill's Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hartfell Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Hartfell Farm Hamill's Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartfell Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ac52635e5c3bcecf521eb0764eb536312e1e23fcba6e6954edb5afa2852867a774ab0f05a05a93d827d05e159190959aa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 39 5 1 4 Hartfell Farm Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.397710465929 30.19242048249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem