LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harties Cottage | LekkeSlaap
+17

Harties Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-weg 59, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Harties Cottage is in Melodie, Hartbeespoort en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 3 gaste.

Dié eenheid is ruim en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis en sitkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan in dit sitkamer ontspan. Die area lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Dubbel-onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Hartbeespoort het 'n rits aktiwiteite soos riviervlotvaart, bootvaarte, abseil, perdry, warmlugballonritte, 4x4, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, stap en voetslaan. Gaste kan ook die Borakalalo Reservaat, Hartbeespoortdam Akwarium en die Harties Kabelweg besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Harties Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Harties Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beethoven-weg 59, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Harties Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-weg 59, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3655c08d9aaacc465574c43f536ee879f2b3cf5d858aba40c0f068c03f09ea3eb1a77c4b37e7a7ab9a226dd4c89812a51a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 59 Beethoven Road Melodie 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.729089088903 27.89860412439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!