Harties Is Africa Safari Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Derick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johan D - Apr 2024
Algehele gradering
Nice.
Nolan M - Apr 2024
Algehele gradering
Very enjoyable.
Anrie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Natuur was baie mooi en plek was netjies en skoon!
David V - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Franciska C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi plek, skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Thabo M - Feb 2024
Algehele gradering
Value for money.
Heinrich Muatala M - Jan 2024
Algehele gradering
Good place to stay.
Nameco Mabale M - Jan 2024
Algehele gradering
Good. Even though there was a confusion on several things.
Elzaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing, tranquil, awesome.
Hennie S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging, diere, geriewe, kos en personeel.
Theuns V - Okt 2023
Algehele gradering
Hierdie was ideaal vir 'n vinnige oornag.
Monrey D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker. Sal beslis terug gaan.
Louis V - Sep 2023
Algehele gradering
Was a very pleasant stay!
Christiaan S - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
Petro V - Sep 2023
Algehele gradering
Bespreking vir 1 aand.
Elminie B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker atmosfeer in die boservaring met veiligheid en netheid in plek. Ons het dit baie geniet.
Chrizelda N - Jul 2023
Algehele gradering
Super amazing experience.
Flip D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en skoon.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Christo G - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelike bestuur.
Marelise S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en voel of mens kamp, maar baie gemaklik en lekker geslaap.
Sharon H - Apr 2023
Algehele gradering
It was amazing and refreshing. The staff was friendly and helpful especially the tour guide. He made the hike a breeze.
Nekita S - Mrt 2023
Algehele gradering
Was slegs vir oornag doeleindes maar sou graag wou bly om die natuurskoon en ontbyt te kon geniet. Pragtige plek.
Dylan J - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect weekend getaway from busy life.
Kulu D - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi. Netjies. Skoon. Veilig.
Jonathan G - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant and beautiful.
Jolinda V - Des 2022
Algehele gradering
Kwaliteit tyd met familie.
Mbali Valentin M - Des 2022
Algehele gradering
Good hospitality, value for money.
Ncumisa P - Nov 2022
Algehele gradering
Thabo and the lady with the captain excelled in everything.
Werner V - Nov 2022
Algehele gradering
'n Plek waar my siel vrede gevind het.
Keabestwe M - Nov 2022
Algehele gradering
It was a very quiet and indoor stay due to weather conditions.
Michelle R - Nov 2022
Algehele gradering
Baie baie rustig.
Kristia V - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Kgomotso P - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly staff, the owner is very welcoming.
Lesli M - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and friendly service.
Maureen F - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Het egter gevra vir TV om rugby te kyk en is nie gehelp nie. Daar was ook 'n partytjie wat tot 2 uur die nag aangehou het en niemand het hulle stilgemaak nie.
Begbie H - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome situated and extremely friendly.
Leonie D - Apr 2022
Algehele gradering
Die stilte was net wat ons nodig gehad het. Fantastiese diens. Ons het spa-behandelings bespreek en dit het gereën. Derick, die eienaar, het voorgestel dat ek my behandeling in die tent ontvang omrede ek gesukkel het om te loop en die grond baie nat was. Almal was net vriendelik en behulpsaam. Die area by die tente was skoon en netjies. Sal definitief weer hier wil bly.
Marthie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Website versus wat jy kry verskil wêrelde van mekaar.
Harties Is Africa Safari Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marthie.
Ons is baie jammer om te oor van jou slegte ervaaring. Oor die algemeen is ons gaste tevrede met die skoon en basiese kamers wat on bied op die oord. Ons fotos het geen verskuilde agenda nie. Wat ons bied is wat ons gaste kry. Die kamer wat jy bespreek het word wel duidelik geadverteur as 'n kamer sonder en-suite met gedeelde abusie geriewe. Die bad kamers is ruim en skoon. Daar is slegs 10 kamers in die lodge waarvan 2 en-suite badkamers het. Dit is slegs 8 van die kamers wat die badkamers deel. Ons stel voor jy lees wat jy bespreek in die toekoms om teleurstellings voorkom. Hoop jy verstaan.
Jacques L - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly, clean, comfy spot.
Harties Is Africa Safari Lodge se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Looking forward to see you back again.
Vanesen N - Feb 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Gerda R - Jan 2022
Algehele gradering
Kuier was baie aangenaam, ons sal weer daarheen gaan.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Andre M - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus, jammer oor sommige gaste wat nie respek het vir ander nie.
Rudolph P - Des 2021
Algehele gradering
Die tente is awesome en dis die perfekte wegbreek vir 'n naweek weg van die stad se lawaai.
Maxwell D - Des 2021
Algehele gradering
Great experience.
Dirk M - Nov 2021
Algehele gradering
Loved being so connected to nature.
Visser D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goeie mense. Lekker gekuier.
Grant W - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome location and great hosts.
Debbie W - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful, quiet, clean.
Martinette K - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig tussen die springbokke, rooibokke, waterbokke en kameelperde.
Stefan S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Trudi C - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap en vir ons doeleindes was die experience goed.
Lees meerMartie C - Sep 2021
Algehele gradering
Very friendly.
Mickey D - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic
Kobus S - Sep 2021
Algehele gradering
Was 'n lekker kuier vir 'n naweek.
Michael V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker bosveldnaweek saam die gesin.
Peet V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker naweekwegbreek.
Braam En Lindi V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goeie mense en kliëntediens met die span.
Henry P - Apr 2021
Algehele gradering
Beste gasheer wat ek al ervaar het.
Darius E - Apr 2021
Algehele gradering
Baie tevrede, en kan dit met vrymoedgheid aanbeveel. Waarde vir geld, plus baie netjies en georganiseerd.
Olga K - Mrt 2021
Algehele gradering
Great stay, good value for money.
Pieter G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens!
Marcelle H - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike diens en een van die beste plekke vir 'n wegbreek.
Sonja J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig, pynlik netjies.
Jacqueline B - Jan 2021
Algehele gradering
Amazing.
Marlien V - Des 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Bianca N - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Petrus V - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Wanda V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig en vriendelike mense.
Marilu N - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
Carla N - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome place!
Megan F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Willie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n rustige naweek weg.
- Kapasiteit: 43 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes