- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Harties Welstandsentrum & Akkommodasie is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbeespoort, bied. Dit is sentraal en strategies geleë, net 'n klipgooi van die dam en Schoemansville OewerClub af, waar u aktiwiteite soos bootvaart, visvang en piekniek kan geniet.
Akkommodasie word aangebied in drie goed toegeruste kamers, elk met sy eie individuele dekor en styl. Toesluitmotorhuise word voorsien vir u veiligheid en gerief.
Daarbenewens bied die welstandsentrum volledige liggaamsanalise, ver-infrarooi straalbehandelings, passiewe oefentoestel, elektroterapie en natuurlike produkte/aanvullings.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n enkellopende persoon of 'n paartjie wat heeldag besig is in en om Hartbeespoort. Ontspan en geniet 'n lekker stort tussen aktiwiteite of funksies. Die kamer bevat 'n koningingrootte bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n mediumgrootte yskas/vrieskas, 'n moderne plafonlig/waaier, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n TV, 'n Open View-dekodeerder, basiese eetgerei en breekware. Skuifdeurtoegang tot die tuin en swembad. Geniet soete drome aan die einde van 'n lang en besige dag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.
Huisreëls
Die breekskadedeposito is kontant betaalbaar by aankoms - terugbetaalbaar by uitklok na inspeksie. Dit sluit in permanente skade, verlies van sleutels, afstandbeheerders, handdoeke, beddegoed, eetgerei, breekware of enige ander items wat ons verskaf.
Daar is aangewese rookareas buite. Rook word nie toegelaat in die kamers/gebou en motorhuise nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat betaal het om oor te slaap, word toegelaat op die perseel by die swembad en tuin.
Geen partytjies of feesvieringe nie.
Geen musiek nie.
Geen dronk of wanordelike gedrag sal toegelaat word nie.
Geen wapens word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat met spesiale voorafgoedkeuring tydens die bespreking. Ons moet weet watter tipe troeteldier dit is en hoe ander gaste geraak sal word.
Geen skoonmaakdiens in die kamers op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie. Dit kan gereÎl word indien dit 72 uur vooraf versoek word en afsonderlik betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ideaal vir 'n paartjie wat die heel dag besig is in Hartbeespoort en tussen die doendinge of funksies moet ontspan en stort.
Die kamer het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, TV, 'n kombuisie met 'n wasbak, ketel, mikrogolf, tweeplaatstoof, basiese eetgerei en breekware en 'n waaier.
Die kamer word van Maandae tot Vrydae, nie later nie as 12:00 skoongemaak.
Geen skoonmaakdiens is beskikbaar Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.
Huisreëls
Die breekskadedeposito is kontant betaalbaar by aankoms - terugbetaalbaar by uitklok na inspeksie. Dit sluit in permanente skade, verlies van sleutels, afstandbeheerders, handdoeke, beddegoed, eetgerei, breekware of enige ander items wat ons verskaf.
Daar is aangewese rookareas buite. Rook word nie toegelaat in die kamers/gebou en motorhuise nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat betaal het om oor te slaap, word toegelaat op die perseel by die swembad en tuin.
Geen partytjies of feesvieringe nie.
Geen musiek nie.
Geen dronk of wanordelike gedrag sal toegelaat word nie.
Geen wapens word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat met spesiale voorafgoedkeuring tydens die bespreking. Ons moet weet watter tipe troeteldier dit is en hoe ander gaste geraak sal word.
Geen skoonmaakdiens in die kamers op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie. Dit kan gereÎl word indien dit 72 uur vooraf versoek word en afsonderlik betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin van 4 wat heeldag in en om Hartbeespoort doenig is en net lekker wil ontspan in die kamer. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 'n waaier, 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n dubbelwasbekeenheid, 'n kombuisie en 'n waaier. Die ideale kamer vir besoekers wat wil ontspan na 'n lang, besige dag.
Die kamer deel 'n badkamer met 'n bad en stort, aparte toilet en wasbakke. 'n Yskas, oondjie, eenplaatstoof, pan en wasbak is beskikbaar in die kombuisie. Basiese eetgerei en breekware is beskikbaar.
Die kamer word Maandae tot Vrydae skoongemaak, maar nie later as 12:00 nie.
Daar is nie 'n kamerdiens op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.
Huisreëls
Die breekskadedeposito is kontant betaalbaar by aankoms - terugbetaalbaar by uitklok na inspeksie. Dit sluit in permanente skade, verlies van sleutels, afstandbeheerders, handdoeke, beddegoed, eetgerei, breekware of enige ander items wat ons verskaf.
Daar is aangewese rookareas buite. Rook word nie toegelaat in die kamers/gebou en motorhuise nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat betaal het om oor te slaap, word toegelaat op die perseel by die swembad en tuin.
Geen partytjies of feesvieringe nie.
Geen musiek nie.
Geen dronk of wanordelike gedrag sal toegelaat word nie.
Geen wapens word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat met spesiale voorafgoedkeuring tydens die bespreking. Ons moet weet watter tipe troeteldier dit is en hoe ander gaste geraak sal word.
Geen skoonmaakdiens in die kamers op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie. Dit kan gereÎl word indien dit 72 uur vooraf versoek word en afsonderlik betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die eenheid het 'n kombuis, sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en koopkrag-lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.
Huisreëls
Die breekskadedeposito is kontant betaalbaar by aankoms - terugbetaalbaar by uitklok na inspeksie. Dit sluit in permanente skade, verlies van sleutels, afstandbeheerders, handdoeke, beddegoed, eetgerei, breekware of enige ander items wat ons verskaf.
Daar is aangewese rookareas buite. Rook word nie toegelaat in die kamers/gebou en motorhuise nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat betaal het om oor te slaap, word toegelaat op die perseel by die swembad en tuin.
Geen partytjies of feesvieringe nie.
Geen musiek nie.
Geen dronk of wanordelike gedrag sal toegelaat word nie.
Geen wapens word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat met spesiale voorafgoedkeuring tydens die bespreking. Ons moet weet watter tipe troeteldier dit is en hoe ander gaste geraak sal word.
Geen skoonmaakdiens in die kamers op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie. Dit kan gereÎl word indien dit 72 uur vooraf versoek word en afsonderlik betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Kamer 1
- Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.
- Kamer 2
- Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.
- Kamer 3 - Gesinskamer
- Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.
- Loft-suite
- Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.