Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harvil House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 h/v York- en Victoriastraat, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harvil House bied selfsorgverblyf in George naby winkels, restaurante en ander geriewe en besienswaardighede in die middestad.

Harvil House bied 2 woonstelle wat individueel versier is en slaapplek vir 2 tot 4 gaste bied. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het, asook 'n kombuis wat goed toegerus is om maaltye voor te berei. Die eenhede het elk 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n koffiemasjien.

Daar is gratis WiFi in die woonstelle. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit word voorsien. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar en dit moet met ontvangs gereël word. Let wel dat die skoonmaakdiens nie op naweke en openbare vakansiedae beskikbaar is nie, tensy dit anders gereël word.

Harvil House is sowat 9 km van George se lughawe, die George Gholfklub en sowat 12 km van Victoriabaai af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Harvil House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eldineé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • 76 h/v York- en Victoriastraat, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harvil House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 h/v York- en Victoriastraat, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f24e8dfd94c9d7cef996f4e685c39240e8ff428e6e28ed6773653574196bbefba7aed90262b981e668a4b02f24f2b60323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 76 Corner of York Street and Victoria Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.962334086364 22.454595320044
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem