Hoedspruit Akkommodasie by Hatbrooke Lodge | LekkeSlaap
+29

Hatbrooke Lodge

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedoodstraat 600, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1388, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hatbrooke Lodge is in die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Daar is verskeie wild wat vrylik op die landgoed rondloop.

Die lodge beskik oor 3 kamers wat elkeen met 2 driekwartbeddens ingerig is en 'n en suite-badkamer het. Die kamers het elkeen hul eie privaat ingang met 'n patio, lugversorging, 'n dakwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroeg.

Gaste kan gerus gebruik maak van die swembad op die perseel, die sitkamer met DStv-kanale en die braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die landgoed is net 16 km vanaf die Hoedspruit Lugmagbasis Natuurreservaat en die Hoedspruit Mall is net 400 m ver. Gaste kan wildritte, perdry, visvang, voetslaan, voëlkyk, fietsry en bergfietsry in die omgewing geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Hatbrooke Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kanniedoodstraat 600, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1388, Limpopo
  • Gaste dink Hatbrooke Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedoodstraat 600, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1388, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0N2Y3MmI1LTA5ODMtNDIwZC04YWExLTk2ZjFkZDVjMDQzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 600 Kanniedood Street Hoedspruit Wild Life Estate 1388 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.343469 30.992928
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za