+52
Selfsorg in Noordhoek

Haus @ Chappies

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie, aangesien dit 'n stil woonbuurt is.
Musiek word streng gesproke nie toegelaat nie. Stil tye vanaf 22:00.
Let asseblief daarop dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die huisbestuurder woon op die perseel, maar gaste het steeds privaatheid.
Die eerste sak hout word voorsien vir die borrelbad en vir die braai; gaste is egter welkom om meer hout by die eiendom te koop indien nodig of hul eie vuurmaakhout saam te bring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 9)
Bespreek

7 Disa Road, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4442f30d7999953da164d85d94e5e495d5633ec7b37e6760d9342a204ccd9a3a2c662a69dc6894fdacf0245d48f395a36970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 7 Disa Road Chapmanspiek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1004762 18.3626319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang