9 gaste
5 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 7 Disa Road, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Haus @ Chappies is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Noordhoek geleë is, sowat 650 meter van die strand af, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Dié eiendom bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n studeerkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. 'n Kinderdagbed is beskikbaar in die studeerkamer. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet of op een van die gemaklike rusbanke in die sitkamer ontspan. Die sitkamer het ook 'n houtkaggel vir daardie koue winteraande. Vir gastevermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die sitkamer lei na 'n omheinde vermaakarea met gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel. Buite kan gaste 'n dek met 'n swembad, buitesitplek, sonstoele, draagbare braaigeriewe, asook 'n houtvuur-bubbelbad geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Geraldine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Disa Road, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
- Gaste dink Haus @ Chappies het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Disa Road, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang